Dealesville

Dealesville is 'n dorp tussen Bloemfontein en Boshof in die Vrystaat, in Suid-Afrika.

Dealesville
Dealesville is in Vrystaat
Dealesville
Dealesville
Dealesville Dealesville se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°40′S 25°46′O / 28.667°S 25.767°O / -28.667; 25.767 25°46′O / 28.667°S 25.767°O / -28.667; 25.767
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitTokologo
Oppervlak
 • Totaal29,31 km2 (11,32 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 446
 • Digtheid186/km2 (480/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.3%
 • Indiërs/Asiërs1.8%
 • Bruin mense1.3%
 • Swart mense89.4%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Tswana 56.9%
 • Xhosa 19.4%
 • Sotho 10.2%
 • Afrikaans 9.0%
 • Ander 4.5%
Poskode (strate)
9348
Poskode (posbusse)
9348
Skakelkode051

Geskiedenis

Dit het sowat 20 jaar geneem om Dealesville te stig. Die rede was dat daar aanvanklik nie grond beskikbaar was nie. Dealesville was uiteindelik op die plaas Klipfontein, in besit van John Henry Deale, gestig. Die dorp is op 20 Julie 1899 geproklameer en het in 1914 'n munisipaliteit geword.

Distrik

Daar is baie soutpanne in die distrik. Die Baden-Baden-mineraalbronne is sowat 15 km vanaf Dealesville. Die dorp is die kommersiële sentrum vir 'n gebied van gemengde boerdery.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Vetwysings

Tags:

Dealesville GeskiedenisDealesville DistrikDealesville Sien ookDealesville BronneDealesville VetwysingsDealesvilleBloemfonteinBoshofSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van Cuito CuanavaleSuider-AfrikaNasionalismeVier temperamenteAfrikanersSoogdierNederlandsRenosterAlliterasieSeksismeGetalGoudkus (streek)VeeGeskiedenis van Suid-AfrikaVrymesselarySuikersiekteOrthopteraAlkoholismeAnrich HerbstFiksieSteve BikoLys van Kaapstad se voorstedeJan Christian SmutsBreinErfenisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFascismeRuslandChristiaan BarnardNeurenberg-verhoreBesoedelingPoesMerinoHarry Herbert CrosbyInstagramRivierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVarkWelwitschiaIndo-Europese taleBorsklierPieter PieterseHokkieDesimale breukeLeeudoringstadMaagsweerKunselementeEkotoerismeWatersuiweringKonsentrasiekampDeelwoordRumatiekKoerantMona LisaGeelsugOseaanbesoedelingFossielbrandstofNasiebouBotswanaNiersteenDemokrasieSelfbeeldSeksuele opwekkingHolocaustVennootskapGeldVlekvrye staalSatellietfotoNapoleon BonaparteBeroerteWerkersdagBaarmoederGalileo GalileiGeskiedenis (vakgebied)Rassisme🡆 More