De Beerspas, Kwazulu-Natal

De Beerspas is 'n bergpas geleë in die Drakensberge, in die KwaZulu-Natalprovinsie in Suid-Afrika.

Dit is geleë op 'n ongemerkte pad tussen Ladysmith en Harrismith in die naburige provinsie Vrystaat.

De Beerspas
Ligging Tussen Ladysmith en Harrismith
Hoogte 1 720 m (5 643 vt)
Oppervlak teer
In Drakensberge

Hierdie pas moet nie verwar word met 'n ander pas met dieselfde naam in Suid-Afrika se Oos-Kaap nie.

N3 herbelyning

'n Voorstel is gemaak om die nabygeleë N3 nasionale pad oor De Beerspas te herlei. Die voorgestelde nuwe belyning sal die roete tussen Durban en Johannesburg met 14 kilometer (8,7 myl) verkort en 'n meer geleidelike helling as die bestaande Van Reenenspas hê.

Sien ook

Bronne

29°29′57.4″O / 28.31750°S 29.499278°O / -28.31750; 29.499278

Tags:

BergpasDrakensbergeHarrismithKwaZulu-NatalLadysmith

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KwaZulu-NatalGeslagsgelykheidIdioomLeierGesondheidNetbalMenstruasieAnale seksDubbelpuntSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieMonopolyLettergreepAardedagGautengJan van TonderAfkortingOm-te-infinitiefkonstruksieSkildklierOlimpiese Somerspele 2012Omgewingskwessies in Suider-AfrikaConsolidated B-24 LiberatorChatGPTTropiese sikloonMuskeljaatkatKompasHokkieHeupSiya KolisiKommaVulkaanGeweldSilwerStudievaardighedeWaterbesparing in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEiffeltoringFamilie (verwantskap)BoelieryOos-KaapLys van Nederlandse skildersLys van Afrikaanse rolprenteBruin menseRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SkoenlapperWoordeboek van die Afrikaanse TaalMisdaadVaalrivierSelfstandige naamwoordLionel MessiVerkleinwoordOu Apostoliese KerkProstaatkankerEuropaMenslike seksuele gedragBreinHeelgetalPinksterDuitsElon MuskLeenwoordByung-Chul HanSowjetunieGroepsgebiedewetAkroniemMiltKaapstadse waterkrisis 2015-2018BrandbergJSEVarkgriepArmoedeJohannesburgKlimaatsverandering in AfrikaJeuksiekteKhoikhoiKoos du PlessisBeaufortskaalSwartrenoster🡆 More