Dawid Kruiper

Dawid Kruiper (1 September 1935 – 13 Junie 2012) was 'n tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari.

Dawid Kruiper
Dawid Kruiper in September 2011.

Kruiper is bekend vir sy rol in The Gods Must Be Crazy II, en het in 1994 met die Verenigde Nasies ontmoet oor die regte van inheemse mense, en het bygedra tot die suksesvolle hervorming en restourasie van 40 000 hektaar grond aan die San in Suid-Afrika in 1999.

Hy het ook in 2004 van die Kalahari tot in Kaapstad geryloop om met president Thabo Mbeki te praat, en was betrokke by die ontwikkeling en restourasie van die inheemse San-tale.

Kruiper is in die Kalahari Nasionale Park (vandag die Kgalagadi-vredespark) gebore. Hy was uitgesproke oor die beweerde diefstal van tradisionele kennis deur westerse farmaseutiese firmas.

Kruiper het op 13 Junie 2012 in 'n hospitaal in Upington gesterf. Die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap is na hom vernoem in 2016.

Verwysings

Eksterne skakel s

Tags:

1 September13 Junie19352012BoesmanKalahari

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van AfrikaansMiltInsekRoofvoëlVoornaamwoordC. Louis LeipoldtKasterolieKunsmatige algemene intelligensieReënIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieParkinson se siekteWetenskaplike klassifikasieRubik se kubusKommunikasieTweede Nuwe JaarPseudowetenskapVryheidsmanifesNederduitsch Hervormde KerkLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsToekoms van die AardeMaatskappyJansenvilleGeskiedenis van Suid-AfrikaHulpwerkwoordGemeenskapsorganisasieYouTubeNeurenberg-verhoreLeestekenSuid-EuropaTuberkuloseEmo AdamsHoofpynTelevisieLongontstekingNelson MandelaMagsverheffingAtoomSkooluniformAfkortingMcDonald'sTydWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaGedigGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLys van Griekse mitologiese figureAardeGrondsoorteJode in Suid-AfrikaSosiale mediaKlimaatveranderingGoogle MapsKoolhidraatLys van Joodse feeste en herdenkingsLys van Afrikaanse televisiereekse23 AprilTegnologieProstaatklierHelpmekaar-kollegeHondBloemfonteinSwart nasionalismeFamilie (verwantskap)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024FossielbrandstofGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMieliestronkLiesbreukWolkGianna MichaelsWoestynChemiese verbindingToestand van materieGordelroosLetterkundeKnopiespinnekop🡆 More