David Foster

David Walter Foster, OC, OBC (gebore op 1 November 1949), is 'n Kanadese musikant, musiekvervaardiger, komponis, liedjieskrywer en verwerker.

Hy het vir suksesvolle musikale kunstenaars vervaardig, soos Andrea Bocelli, Toni Braxton, Chicago, Céline Dion, Jackie Evancho, Whitney Houston, Jennifer Lopez, Rod Stewart, Barbra Streisand, Westlife en vele ander. Foster het 16 Grammy-toekennings van 47 nominasies ontvang. Hy is tans die voorsitter van Verve Music Group.

David Foster
David Foster
Agtergrondinligting
GeboortenaamDavid Walter Foster
Gebore1 November 1949 (1949-11-01) (74 jaar oud)
Victoria, Brits-Columbië
Beroep(e)Musikant
InstrumenteKlavier, klawerbord, Franse horing, sintetiseerder
Jare aktief1971–nou
WebwerfDavidfoster.com

Tags:

Andrea BocelliBarbra StreisandCéline DionGrammyJackie EvanchoJennifer LopezKanadeseRod StewartWhitney Houston

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordPesachLeestekenKlimaatGautengAardeSamestellingRoofdierE-posPenisJan van RiebeeckBalletVaste stofAsemhalingSteenkoolVoorsetselSeksuele penetrasieKoerantOnderhandelinge om apartheid te beëindigStilleweJan-Willem BreureIoonLübeckKarakteriseringDaggaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogKlimaatveranderingYslandLeonardo da VinciNamibiëOranjerivierHandré PollardKatjieVratSarel Jacob PretoriusTrigeminale neuralgieJewgeni PrigozjinSuid-AfrikaC.J. LangenhovenVulkanismeGalblaasWerkersdagChapmanspiek-rylaanMidde-Ooste16 NovemberJapie GreylingAntoniemFamilie (verwantskap)MorfeemNeurenberg-verhoreEiffeltoringSuiwelprodukSpysverteringstelselKappie (skryfteken)VoortrekkersChatGPTArabiesSint JorisdagMaagsweerErektiele disfunksieHamburgerOntwerpNG gemeente JansenvilleBestuiwingBateDistrik SesBruto binnelandse produkBernice WestMateriaalJode in Suid-AfrikaVoedselkettingDansKinkhoesJodeKorrupsie🡆 More