David Ben-Gurion

David Ben-Gurion (Hebreeus: דוד בן גוריון; Arabies: دافيد بن غوريون‎; gebore as David Grün; 16 Oktober 1886 in Płońsk, Kongres-Pole – 1 Desember 1973 in Tel HaSjomer, Israel) was ’n Israeliese politikus en een van die hoofrolspelers in die totstandkoming van die onafhanklike Joodse staat Israel.

Hy was ook die eerste premier van Israel en een van die stigters van die sosiaal-demokratiese Arbeidersparty van Israel, Awoda. Tussen 1948 en 1963 het hy die amp van partyleier beklee.

David Ben-Gurion
דוד בן גוריון (he)
David Ben-Gurion
David Ben-Gurion in 1959

Ampstermyn
17 Mei 1948 – 26 Januarie 1954
President Chaim Weizmann
Yitzhak Ben-Zvi
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Moshe Sharett
Ampstermyn
3 November 1955 – 26 Junie 1963
President Yitzhak Ben-Zvi
Zalman Shazar
Voorafgegaan deur Moshe Sharett
Opgevolg deur Levi Eshkol

Voorsitter van die Voorlopige Staatsraad van Israel
Ampstermyn
14 Mei 1948 – 16 Mei 1948
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Chaim Weizmann

Minister van Verdediging
Ampstermyn
14 Mei 1948 – 26 Januarie 1954
Eerste minister Homself
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Pinhas Lavon
Ampstermyn
21 Februarie 1955 – 26 Junie 1963
Eerste minister Moshe Sharett
Homself
Voorafgegaan deur Pinhas Lavon
Opgevolg deur Levi Eshkol

Persoonlike besonderhede
Gebore David Grün
16 Oktober 1886
Płońsk, Kongres-Pole, Russiese Ryk (tans Pole)
Sterf 1 Desember 1973 (op 87)
Tel HaShomer, Israel
Politieke party Mapai, Rafi, Nasionale Lys
Eggenoot/-note Paula Ben-Gurion
Kind(ers) 3
Religie Joodse Ateïsme
Handtekening David Ben-Gurion

Ben-Gurion het tussen 1948 en 1954 en nog eens tussen 1955 en 1963 as premier van Israel gefungeer. In 1948 het hy ook voorsitter van die Voorlopige Staatsraad (eintlik president) gewees. In 1955 het hy tydelik ook die amp van minister van verdediging beklee.

Die Ben Gurion Internasionale Lughawe in Tel Aviv is ter ere van hom vernoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
-
President van Israel
1948
Opgevolg deur
Chaim Weizmann
Voorafgegaan deur
-
Eerste Minister van Israel
1948-1954
Opgevolg deur
Moshe Sharett
Voorafgegaan deur
Moshe Sharett
Eerste Minister van Israel
1955-1963
Opgevolg deur
Levi Eshkol

Tags:

1 Desember16 Oktober18861973ArabiesHebreeusIsraelPole

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuDiepaartromboseJo BlackMoslemSamestellingNelson MandelaWaarheid-en-versoeningskommissieAkroniemBloedsomloopstelselEier (biologie)PankreasAllergieBiljoen2024 Australiese Grand PrixEuropese Suidelike SterrewagBreinvliesontstekingVolkekundeTweede WêreldoorlogOssewaKriekJan van RiebeeckLys van veltoestandeWallisPesachAustraliëTandbederfKuberkrakerJacques LootsMaagAardverwarmingIndonesiëOntsteking (geneeskunde)21 v.C.MenstruasieAleksei NawalniPaddaKolonoskopieDassievoëlSelfstandige naamwoordRugbySeksuele penetrasieBorsbeenBelgiese gewesteFamilie (verwantskap)SeksLewerMisdaadGebande muishondPeach van PletzenBeesAnilingusCSSVolhoubaarheidHeupAkkedisNederlandsVoornaamwoordDroogteMarkus JoosteAfrikaanse WikipediaVerenigde State van AmerikaDermpoliepAarde se atmosfeerDeon MeyerBakterieLabia (geslagsdele)RenteMondSeksuele opwekking🡆 More