David Baird

Sir David Baird (6 Desember 1757 - 18 Augustus 1829) was 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaap.

Hy is in Newbyth, Skotland, gebore en het in 1772 by die Britse leër aangesluit. In 1795 was hy as kolonel betrokke by die eerste verowering van die Kaap deur die Britte. In 1806 was hy in bevel van die mag wat die Kaap van die Bataafse Republiek verower het na die Slag van Blaauwberg. Hy is in 1829 oorlede.

Sir David Baird, Bt
David Baird

Geboortedatum 6 Desember 1757
Geboorteplek Newbyth House, East Lothian, Koninkryk van Groot-Brittanje
Sterfdatum 18 Augustus 1829
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak David Baird Britse leër
Rang Generaal
Poste beklee Ierland
Veldslae/oorloë Tweede Anglo-Mysore-oorlog

Derde Anglo-Mysore-oorlog
Vierde Anglo-Mysore-oorlog
Franse Rewolusionêre Oorloë
Skiereiland-oorlog

Toekennings Knight Grand Cross of the Order of the Bath

Sien ook

Bron

Tags:

175718 Augustus18296 DesemberBataafse RepubliekSkotlandSlag van Blaauwberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WildemakouSikloonPierre GaslyGriepDokterEngelse WikipediaNaaktheidGetalGodsdiensBloeddrukKanadaCristiano RonaldoBesembosWeeluisWaarheid-en-versoeningskommissieEnsiklopediePieter Willem BothaPerdGrondHindiBeesSendelingposisieGoudWes-KaapVrugbaarheidLeah van NiekerkBloublasieMenslikepapilloomvirus-infeksieGautengBuck AngelSkoenlapperAfrikaanse Hoër SeunskoolSonnestelselDinosourusSeksuele prikkelingEksodus (uittog)EugenetikaEkonomieAnale kankerMusiekNommertekenVersoeningsdagVerkleinwoordSingapoerPubiese hareGroepsdrukLeonore VeenemansKommunikasieGeldJada FireSlukdermHomoniemSteenkool in Suid-AfrikaDaggaDean BurmesterMunhwa Broadcasting CorporationKurt DarrenRooms-Katolieke KerkWikipediaHartaanvalJeugdagPseudowetenskapMierleeuLys van kinderspeletjiesGeweldLionel MessiAnglo-BoereoorlogKrokodilNic de JagerVoegwoordIndo-Europese taleSeksueel oordraagbare infeksieMaanAnale seksPeperboomVagina🡆 More