Daubenya Zeyheri: Plantspesie

Daubenya zeyheri is 'n geofiet wat tot die genus Daubenya behoort en is endemies aan die Wes-Kaap.

Dit kom van Paternoster tot by Langebaan voor en is deel van die Saldanha strandveld. Die plant het 'n voorkomsgebied van 207 km². Aanvanklik was daar net drie subpopulasies bekend maar na 'n ondersoek is nog sewe gevind. Die populasie word op 6500 plante geskat en word bedreig deur ontwikkeling aan die kus.

Daubenya zeyheri
Daubenya Zeyheri: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Scilloideae
Genus:
Spesie:
D. zeyheri
Binomiale naam
Daubenya zeyheri
(Kunth) J.C.Manning & A.M.van der Merwe (2002)
Sinonieme
  • Massonia burchellii Baker
  • Massonia lanceolata Zeyh. ex Kunth
  • Massonia pedunculata Baker
  • Massonia zeyheri Kunth
  • Neobakeria burchellii (Baker) Schltr.
  • Polyxena burchellii (Baker) Baker

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeDemokratiese Republiek die KongoAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSelfoonKlinkerAsemhalingParkinson se siekteHarry PotterLys van myne in Suid-AfrikaHerfsAnale kankerEnkelvoudige sinKasteel die Goeie HoopGoogle MapsEngelsBestaansboerderyOnse VaderKanadaWaterstofVarkgriepKonflik (proses)EnsiklopedieOranje-VrystaatPaulus van TarsusSelfmoordLenteGrondsoorteErns GrundlingMateriaalJavaScriptHemelvaartsdagKweekhuiseffekAppelLabia (geslagsdele)GrondbesoedelingKoerantSimboolAkademiaOu Apostoliese KerkGregoriaanse kalenderSuiwelprodukVolhoubare ontwikkelingEeuWeer (meteorologie)KompasReënAntjie SomersReënvalbepalingKoolstofdioksiedLys van Afrikaanse digtersEugenetikaSteenkool in Suid-AfrikaGesondheidMenseregtedagFiela se kindMenslike seksuele gedragGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKolonoskopieVlekvrye staalToutrekWerkersdagRenaissanceSpringbokkeDundermLiefdeAnrich HerbstDoopMeningsverskil oor aardverwarmingSinoniemPriemgetalPikkewynLys van Suid-Afrikaanse digtersVerkleurmannetjieVoorsetselNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More