Dassievoël

Die dassievoël (Thamnolaea cinnamomeiventris) is 'n voël in die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) in die orde van die sangvoëls (Passeriformes).

Die spesie is vroeër as 'n lid van die lysterfamilie beskou. In Engels staan die voël as die Mocking cliff-chat bekend.

Dassievoël
Dassievoël
'n Wyfie in Pilanesbergwildreservaat, en 'n roepopname uit die Waterberg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Saxicolinae
Genus:
Spesie:
T. cinnamomeiventris
Binomiale naam
Thamnolaea cinnamomeiventris
(Lafresnaye, 1836)
Sinonieme

Myrmecocichla cinnamomeiventris

Die voël is 'n algemene, maar gelokaliseerde, standvoël wat op kranse en rotsbesaaide heuwelhange en klowe leef.

Identifikasie

Die voël is 22 cm lank en weeg 46 tot 53 gram. Die mannetjie is blinkswart met 'n helder, kastaiingbruin pens, fondament en kruis, en wit skouervlekke. Die wyfie het 'n donkergrys rugkant en die borskant is kastaiingbruin. Die jong voël lyk na die wyfie maar is net valer. Hulle woon in familiegroepe of pare saam en soek ook kos op die grond.

Dassievoël 
'n Mannetjie te Mapungubwe

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëChemiese elementFanie ViljoenAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMaanGriepKarooEiffeltoringHolocaustTsoenamiMobutu Sese SekoJakkalsBoomLieweheersbesieDroomHomofoonNederduitsch Hervormde KerkInligtingVraag en aanbodWaterstofKoppeltekenVoorsetselWetenskapHoofpynFrankrykChris HaniArmoedeverligtingNarsismeSlag van Cuito CuanavaleHaelAarverkalkingGoogle MapsLys van bekende Suid-AfrikanersReënPornografiese akteurSokkerKoperMaatskappyDuitslandGedigWieg van die MensdomAntoniem1200NederlandsMadison IvyCristiano RonaldoVerlede tydOlimpiese Somerspele 2024SpinnekopKommunikasieEmo AdamsVormSkerpioenHernubare energieVloeistofVoedingErektiele disfunksieUnited Democratic FrontSelfmoordFaf de KlerkKunsmatige intelligensieMosesGeslagHeuningbyWatersuiweringLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van Suid-Afrikaanse skrywersManie LibbokVarkgriepVulvaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHarry PotterGevolge van aardverwarming op oseaneOssewaSout (chemiese stof)VoortrekkersOmgewingsbeheer🡆 More