Die Dassault Mirage 2000 is 'n enkel-enjin vierde generasie Franse multirol, lugoppergesagvegter en aanvalsvliegtuig wat deur Dassault Aviation ontwerp en gebou is.
Dit is in die laat 1970's vir die Franse Lugmag (Armee de l'Air) ontwerp as 'n liggewigvegter gebaseer op die Mirage III.
Mirage 2000 | |
---|---|
Tipe | Aanvalsvliegtuig |
Vervaardiger | Dassault |
Ontwerp deur | Dassault |
Nooiensvlug | 10 Maart 1978 |
Vrygestel | November 1982 |
Status | In gebruik |
Hoofgebruikers | Franse Lugmag en nog nege lande |
Vervaardig | 1978-2007 |
Aantal gebou | 600+ |
Eenheidskoste | VS$23 miljoen |
Ontwikkel van | Dassault Mirage III |
Die Mirage 2000 het ontwikkel in 'n multirolvliegtuig met verskeie variante, met verkope aan 'n aantal ander lande. Die variante sluit in die Mirage 2000N en 2000D aanvalsvariante, die verbeterde Mirage 2000-5 en verskeie uitvoervariante. Meer as 600 vliegtuie is gebou en is in diens by nege nasies se lugmagte.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Dassault Mirage 2000, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.