Daryl Impey: Suid-Afrikaanse fietsryer

Daryl Impey (* 6 Desember 1984 in Johannesburg), is 'n Suid-Afrikaanse professionele padfietsryer.

Hy ry tans vir die UCI Mitchelton–Scott span. Sy span was voorheen geborg deur Orica-GreenEDGE Proteam. Gedurende 2010 het hy vir die RadioShack-span gery.

Daryl Impey: Tour de France, Suid-Afrika, Ander
Impey tydens die Tour de l'Ain in 2011.

Tour de France

Hy het in 2012 en 2013 aan die Tour de France deelgeneem.

Gedurende die 2013 Tour de France dra hy die gesogte geel trui na die 6de skof ná verskeie goeie vertonings in die eerste paar skofte en word sodoende die eerste Suid-Afrikaner en persoon van Afrika wat dit kon regkry. Hy verloor egter die geeltrui na die 7de skof.

Daryl Impey: Tour de France, Suid-Afrika, Ander 
2014 tydens Tour of Alberta

In 2015 moes hy aan die Tour de France onttrek na 'n ernstige ongeluk in die 3de skof.

Op 14 Julie 2019 wen hy die 9de skof van die Tour de France, slegs die tweede Suid-Afrikaner naas Robbie Hunter wat dit kon vermag. Hy is die eerste Suid-Afrikaner wat 'n skof wen en die geeltrui dra in die Tour de France.

Suid-Afrika

Hy het die Suid-Afrikaanse nasionale pad titel reeds twee keer gewen en die individuele nasionale tydtoets reeds agt keer.

Ander

Hy wen die Toer van Turkye gedurende 2009. Hy wen die die Tour Down Under in 2018 en 2019.

Daryl se vader, Tony Impey, was ook 'n professionele padfietsryer gedurende die 1980's en 90's.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Daryl Impey Tour de FranceDaryl Impey Suid-AfrikaDaryl Impey AnderDaryl Impey VerwysingsDaryl Impey Eksterne skakelsDaryl Impey19846 DesemberFietsryJohannesburgSuid-AfrikaUCI

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmosieLiefdeBTWMalariaInflasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAntjie KrogSwawelJudaïsmeMagnesiumJakobVlagterminologieKhoikhoiWerkloosheidLewerBlaaskankerAfrikaanse taalleerTobie CronjéViëtnamAnton GoosenNaaldekokerWatersuiweringMieliestronkNasiebouOnderwerp (taalkunde)Swart nasionalismeSarel Jacob PretoriusOmtrek, oppervlakte en volumeGNU-lisensie vir vrye dokumentasieVeeartsVerantwoordelikheidCovid-19-pandemieVryheidsdagSeksismeKoolstofAlice MunroJo BlackVleilandLys van politieke partye in Suid-AfrikaBeesSlawernyGroot TrekBreinCarike KeuzenkampRob HersovKoorsblaarOnderhandelinge om apartheid te beëindigIntensiewe vormLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesHemelvaartsdagMondOnomatopeeAlliterasieKriekDiarreeHipoteseKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNederlandsCSSAngina pectorisAkkedisBlaarMenslike skeletTaylor SwiftPomeloMetafoorByeboerderyProsaInligtingstegnologieTennisWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwangerskapVrymesselaryMauritiusJakkalsPseudowetenskap🡆 More