Daniel Defoe

Daniel Defoe

Engelse skrywer, joernalis en sakeman


Literêre stroming

Avontuurroman


Beduidende werke

Daniel Defoe
Robinson Crusoe (1719)

Moll Flanders (1722)

Daniel Defoe ([dænjəl_dɨˈfoʊ]; * circa 1660 as Daniel Foe; † 24 April 1731 in Londen) was 'n Engelse handelaar, skrywer, joernalis en pamfletskrywer wat met sy roman Robinson Crusoe oor 'n skipbreukeling internasionale bekendheid verwerf het.

Saam met ander skrywers soos Samuel Richardson word Defoe as die grondlegger van die moderne Engelse roman beskou, 'n literêre genre wat danksy sy bydrae by lesers gewild geraak het. Defoe was entoesiasties oor die Britse kolonisasie van die Nuwe Wêreld - meer as die helfte van sy romans speel in Amerika af, terwyl kolonisasie ook 'n belangrike onderwerp in sy ekonomiese en joernalistieke werke is. Hy was 'n vrugbare en veelsydige skrywer wat meer as 500 boeke, pamflette en joernale oor 'n groot verskeidenheid onderwerpe geskryf het (waaronder politiek, misdaad, godsdiens, huwelik, sielkunde en die bonatuurlike). Hy was daarnaas 'n baanbreker op die gebied van sake- en ekonomiese joernalisme.

Verwysings

Eksterne skakels

    Daniel Defoe en die Geskrewe Grondwet

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderSosiale ordeBosluisWebwerfSkuinsstreepMielieHoofkarakterRefentse MorakeKlereSkaakWeer (meteorologie)Kaapse florarykKarlien van JaarsveldLys van Suid-Afrikaanse digtersBloukraanvoëlKlimaatsverandering in AfrikaVryheidsdagKolorektale kankerAnrich HerbstVennootskapFiela se kindAspoestertjieGewone breukeCarles PuigdemontLongontstekingGeslagsgelykheidSkilpadEjakulasieHindoeïsmeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVraag en aanbodWekkerOnderhoudErfenisdag (Suid-Afrika)WinterVoortrekkersKweekhuiseffekXenofobieHemelBesemAalwynLabia (geslagsdele)LeierWaterkringloopBeesvleisNetbalOlimpiese SomerspeleMynbouDoelwitKondensasieTsoenamiMusieksimboleJanie du PlessisGroepsdrukKultuurKunstenaarKanadaHelpmekaar-kollegeSpelerposisies in rugbyEkostelselGenitale vratNederlandsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaElandréKlein vyf diereSowjetunieKlimaatMensOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSosiale mediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KunsJazzLuiperdGedigLys van Suid-Afrikaanse skrywers🡆 More