Danie Bosman

Daniel Ferdinand (Danie) Bosman (7 Februarie 1907 – 27 Mei 1946), was 'n pionier en komponis van ligte Afrikaanse musiek.

Hoewel sy huistaal Engels was, het hy vir Afrikaanse liedjies soos "Boereseun", "In die skadu van ou Tafelberg" en "Oom Bossie van die Bosveld" gesorg. Hy is in 1946 in Muizenberg oorlede.

Danie Bosman
Danie Bosman
Foto van Danie Bosman in Musieksterrre van Gister en Vandag
Agtergrondinligting
GeboortenaamDaniel Ferdinand Bosman
Gebore7 Februarie 1907
Kaapstad
Sterf27 Mei 1946
Muizenberg
Beroep(e)Komponis, liedjieskrywer

Van die liedjies wat hy gekomponeer het, is:

  • Boereseun
  • In die skadu van ou Tafelberg
  • Oom Bossie van die Bosveld
  • Kaapse Draai
  • Ou musikant
  • In my skemeruurtjie
  • Bergrivier
  • Daar onder in die Kaap
  • In my droomskuitjie
  • Goeienag

Bronne

Verwysings

Tags:

1907194627 Mei7 FebruarieAfrikaansKomponisMuizenberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerDiepaartromboseJesus van NasaretSelfbeeldMenseregteNuwe TestamentSeptimius PicturesUnited Democratic FrontShakaNoag se arkItaliaansWiki CommonsGawes van die Heilige GeesSkoenlapperPrince Alfred HamletMidde-OosteKoos KombuisAborsie in Suid-AfrikaBeaufortskaalVrouKaapse glasogieJan de WetBhimrao Ramji AmbedkarKwikTsoenamiFanie ViljoenInternetAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHoopLieweheersbesieByvoeglike naamwoordMaanAnglo-BoereoorlogVierde Industriële RevolusieThabo MbekiVraag en aanbodDiereriemPriemgetalIP-adresSkildklierNoFapAuschwitz-konsentrasiekampDroomJode in Suid-AfrikaKlimaatTegnologieIntensiewe vormRooibokGrondsoorteDramaWaterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEugenetikaBysteekLeierskapAngina pectorisDokterNatuurlike hulpbronMediaWikiPortugeesDeelteken en umlautHoëveldAkademiaDiatomiese molekuulDawidSelfstandige naamwoordSkilpadCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDagroofvoëlsSteve BikoUitwerking van klimaatsveranderingJohan StemmetGroot TrekIndustriële RevolusieVerkoue🡆 More