Damhert

Die damhert (Dama dama) is ’n spesie takbok wat inheems is aan Wes-Eurasië, maar ingevoer is na onder meer Suid-Afrika, São Tomé, Madagaskar, Mauritius, Réunion, Seychelle, Comore, Marokko, Algerië, Tunisië, Australië, Nieu-Seeland, Kanada, Amerika en Peru.

Damhert
Damhert
’n Damhertram.
Damhert
’n Ooi.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Dama
Spesie:
D. dama
Binomiale naam
Dama dama
(Linnaeus, 1758)
Damhert
Verspreiding
1: Inheems
2: Moontlik inheems
3: Vroeë invoerings
4: Moderne invoerings

Beskrywing

Damhert 
’n Damhertram met sy besonderse gewei.

Volwasse damhertramme is 140 tot 160 cm lank en staan by die skouers 85 tot 95 cm hoog. Hulle weeg gemiddeld 60 tot 100 kg. Ooie is 130 tot 150 cm lank, 75 tot 85 cm hoog en weeg 30 tot 50 kg. Lammers word in die lente gebore en weeg sowat 4,5 kg. Die diere lewe 12 tot 16 jaar.

Daar is groot variasies in die pelskleur met vier hoofvoorkomste, van wit tot amper swart. Net die ramme het gewei, wat breed en graafvormig is. Die diere hou van gemengde boslande en oop graslande. Hulle is vinnig en rats as gevaar dreig en kan oor kort afstande tot 48 km/h hardloop. Hulle kan ook tot 1,75 meter hoog en tot 5 meter ver spring.

In Suid-Afrika

Damherte is onder meer na die Kaapprovinsie in Suid-Afrika ingevoer. Hulle is ook gewild in KwaZulu-Natal vir jagdoeleindes en dele van Gauteng en die Oos-Kaap waar hulle op wildplase aangehou word.

Hulle het goed aangepas by die Suid-Afrikaanse streke met graslande en veral in die koeler streke soos die Hoëveld.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Damhert BeskrywingDamhert VerwysingsDamhert Eksterne skakelsDamhert

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieOranjerivierAborsieGewone luislangMuskietWiskundeVergelykings (taalkunde)SkoenlapperPeach van PletzenKuberkrakerSelfieSendelingposisieKlereNaboomMis (weerkunde)WikiquoteNaaldekokerRolprentAustraliëKindersiektesSeeAnilingusHemelvaartKunsmatige algemene intelligensieWes-KaapDulcie van den BerghFosforVoorsetselAlliterasieKewerRuan PienaarByeboerderyPoësieNeurenberg-verhoreInternetByWebblaaierGevolge van aardverwarming op oseaneGNU/FDL-lisensieTweede Nuwe JaarJoseph LynchSias ReineckeKoggelmanderSwemKhoikhoiNierversakingWolkReg tot ‘n gesonde omgewingMondWinterKondensasieKorrupsieMaroela MediaAnton GoosenNic de JagerYstervarkWet op Bantoe-onderwysRugbyWoestynKonjunktivitisOnderhandelinge om apartheid te beëindigSelfstandige naamwoordEskomAkkedisAkwariumEwenaarJan-Willem BreureHarry PotterDiepaartromboseJohan BadenhorstLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikaanse Protestantse Kerk🡆 More