Damarasterretjie

Die Damarasterretjie (Sternula balaenarum) is 'n amper endemiese voël wat leef by vlak beskutte kuslyne, baaie en strandmere; meestal aan die Weskus en suidkus.

Die meeste trek gedurende die winter na Wes-Afrika maar sommige oorwinter wel. Die streekbevolking is sowat 7000 pare en hule status is amper bedreigd. Die voël is 21 – 23 cm lank, 46 - 60 g groot met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as die Damara Tern.

Damarasterretjie
Damarasterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. balaenarum
Binomiale naam
Sternula balaenarum
Strickland, 1852
Sinonieme

Sterna balaenarum

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiamantMiljardMusiekBoomslangSnaarinstrumentPriemgetalBreinSpringbokKolorektale kankerMenseregtedagFacebookSleutel (musiek)EjakulasieOorstromingWesterse filosofieSenuweestelselFiela se kind (rolprent)Nasionale PartyGestremdheidAnneli van RooyenPenisJaarErosietipesJudaïsmeSonnestelselParasitiese siektesMaatskappyGeboorteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVerenigde State van AmerikaGetalErosiePornografiese akteurSpeelkaartTuberkuloseInentingDoelwitAnale seksWetenskapAnrich HerbstMadison IvyAlkoholismeFotosinteseLongLys van politieke partye in Suid-AfrikaInnes en Franna BenadéSendelingposisieSatellietLys van chemiese elemente volgens atoomgetalIndustriële RevolusieWeerfrontHipoteseVroueregteBrandmondsindroomFilosofieEienaamKaliumSwaelVergelykings (taalkunde)MonumentAssonansieEnsiklopedieAppel (sanger)Bank (finansiële instelling)Fisiese oefeningBynierWet op BevolkingsregistrasieBesoedelingSkuinsstreepTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Green PornoGeskiedenis van AfrikaansTaalMenstruasieDuitsland🡆 More