Woestynkorhaan

Die woestynkorhaan (Eupodotis rueppellii) is 'n voël wat aan die familie van wildepoue behoort.

Dit is 'n amper-endemiese, algemene standvoël wat in die sentraal- en noordkus, asook onmiddellike binneland van Namibië voorkom.

Woestynkorhaan / Namibkorhaan
Woestynkorhaan
Woestynkorhaan in die Namib-Naukluft Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. rueppellii
Binomiale naam
Eupodotis rueppellii
(Wahlberg, 1856)
Woestynkorhaan
Algemene verspreiding: die Namib-woestyn
Sinonieme

Heterotetrax rueppellii

Die voël is 50 tot 58 cm groot en weeg 1 tot 1.35 kilogram. Die nek en kop is grys met swart strepe op die keel (minder gemerk by wyfies), deur die oog, en aan die kante van die nek. Die wange is wit terwyl die liggaam sandbruin bo en wit onder is. Die bene is 'n sanderige geel-bruin.

In Engels staan die voël as Rüppells's Korhaan bekend. Die Engelse naam gedenk Eduard Rüppell, 'n 19de-eeuse ontdekkingsreisiger, versamelaar en dierkundige.

Woestynkorhaan
'n Wyfie Namibkorhaan naby Twyfelfontein, Namibië.
Woestynkorhaan
'n Familie van woestynkorhane in Sossusvlei, Namibië.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Woestynkorhaan Sien ookWoestynkorhaan BronneWoestynkorhaan VerwysingsWoestynkorhaan Eksterne skakelsWoestynkorhaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamVincent van GoghDeon CoetzeeGenesisSuikerbekkiesAngina pectorisMenslikepapilloomvirus-infeksieLewerJohnny RapidBeweegbare brugHomoniemHannes van WykPeach van PletzenGeldEngels (dubbelsinnig)XhosaRussiesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBaarmoederAarverkalkingDokterDuitse maselsSendelingposisieHondProstaatkankerAgtervoegselO.J. SimpsonPankreasBesoedelingAlicia KaufmanasSekondêre sektor van die ekonomieAgorafobieOutismeJeuksiekteKlimaatVolstruisRosa ParksArmoedeGeweldTsammaHemelvaartsdagAfrikaanse taalleerItaliaansAbstraksie (rekenaarwetenskap)Tobie CronjéGamelanHeupGobiAfsettingsgesteenteKlem-in-die-kaakBywoordKrokodilLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRandfonteinKommunismeRobbeneilandDieregeluideBorskankerKoorsFotoBysteekBelastingGeslagVerstedelikingRooikatEngelsGalblaasKolorektale kankerRuslandSeekoeiSewe doodsondesMikroörganismeAlbert EinsteinKersfeesMusieksimbole🡆 More