Damara-Dik-Dik

Die damara-dik-dik (Madoqua kirkii) is 'n klein wildsbok wat hoofsaaklik in Sentraal- en Noordwes-Namibië voorkom.

Dit staan ook bekend as 'n dik-dik of bloubokkie.

Damara-dik-dik
Damara-Dik-Dik
Damara-dik-dik
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Madoqua
Spesie:
M. kirkii
Binomiale naam
Madoqua kirkii
(Günther, 1880)
Subspesies

4 ssp., sien teks

Damara-Dik-Dik
Verspreiding

Kleur

Damara-Dik-Dik 
Ooie in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.
Damara-Dik-Dik 
Damara-dik-dik in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.

Die rug en boude is gewoonlik 'n fyn gespikkelde grysbruin terwyl die nek, blaaie en sye bruiner is. Die bors en pens is vuilwit en die gedeelte om die oë wit. Die horinkies is kort en regop. Op die voorkop, tussen die horinkies, is 'n kuif. Die bokkie het 'n eienaardige lang neus; die bolip steek oor die onderlip.

Ram

Die ramme weeg gewoonlik 5,5 kg en het horings van 8 cm lank. Die rekord is 10,48 cm.

Ooi

Die ooie het nie horings nie en weeg sowat 4,3 kg. Een lammetjie word tussen Desember en April na 'n dratyd van 6 maande gebore.

Ander feite

Hulle natuurlike vyande is luiperds, leeus en rooikatte. Hulle kom voor in tipiese ruie bosveldgebiede met baie struike en min gras. Hulle is onafhanklik van water en kry hul vog uit plante. Die bokkies loop gewoonlik alleen.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Damara-Dik-Dik KleurDamara-Dik-Dik Ander feiteDamara-Dik-Dik Sien ookDamara-Dik-Dik BronDamara-Dik-Dik VerwysingsDamara-Dik-Dik Eksterne skakelsDamara-Dik-Dik

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VeeartsSikloonOranjerivierCristiano RonaldoGordelroosNoordwesWiskundige terminologieEwenaarDuitse maselsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAppel (sanger)SaldanhaJak de PriesterPerdVloeistofKrimpvarkieDonderstormKultuurOseaanNicola HanekomMensLys van landeAndré JacobsSelfmoordTandbederfLandbouNemunasKinderregteSonsteekEngelsSebraTuisbladAfrikanersSkoolDokterBeeldspraakDanie du ToitElektrisiteitsvoorsieningWikipediaErosietipesToestand van materieKoue OorlogAnneli van RooyenFluoorGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLeah van NiekerkElizabeth II van die Verenigde KoninkrykJeuksiekteMaatskaplike verantwoordelikheidGalblaasNelson MandelaFinale OplossingHemelBesemGrootste rampe in Suid-AfrikaDikdermBruin menseJannie du ToitDulcie van den BerghVerfWhatsAppGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOu Apostoliese KerkKonsentrasiekampOnomatopeeVoegwoordRefentse MorakePaddaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBrandmondsindroomAfrikaanse taalleerGqeberhaMeningsverskil oor aardverwarmingByAlice Munro🡆 More