Basboom

Die basboom of kannabas (Dais cotinifolia) is 'n klein boompie wat voorkom van Limpopo, suidwaarts deur Mpumalanga en KwaZulu-Natal tot by Oos-Londen.

Die spesie is ook inheems in Eswatini, Lesotho, Malawi, Tanzanië en Zimbabwe. Die boompie groei veral in woude en bosse. Die buisvormige blomme is pienk tot ligpers en word gedra in digte ronde hofies. Aan die basis van die blom is vier groot, skildvormige skubbe wat later houtagtig word en tot die volgende blomseisoen aan die boom bly. Die blare is deursigtig wanneer dit teen die lig gehou word. Die bome word dikwels vernietig of beskadig om die bas te verkry - waarvan toue gemaak word.

Basboom
Basboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Dais
Spesie:
D. cotinifolia
Binomiale naam
Dais cotinifolia
L., (1762)
Basboom
'n Basboom.
Basboom
'n Gemerkte Basboom.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot GatKrokodilVerkoueNatuurwetenskapKwaZulu-NatalBorskankerFiela se kindVerlede tydEkotoerismeJohannes HahnBlack SashPrimêre sektor van die ekonomieGalileo GalileiRefentse MorakeOligopolieGianna MichaelsReënKarakteriseringSkoolLys van politieke partye in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersAgtergrond (narratief)Kunsmatige intelligensiePampoentjiesSeptimius AwardsSlawernyTrappe van vergelykingIdioomIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieNic de JagerHolocaustNederlandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSeksuele penetrasieKompasWerkloosheidSuid-Afrikaanse randSwartrenosterBelastingVliegtuig7de LaanBateJan van TonderBurgerregteLetterkundeHandbal2001Lys van elemente volgens simboolDistillasieEienaamVryheidsdagVoedingItaliëOogproblemeSimboolLewerNaaldekokerOutismeWolfSteve BikoOos-KaapEkostelselLangste woordAntisemitismeBewaringstatusVolhoubaarheidBosluisDemokrasieTekstielMassaGroot TrekJagluiperd🡆 More