Daimler

Daimler AG (Duits: , luister (hulp·inligting), voorheen DaimlerChrysler AG, is 'n transnasionale maatskappy in die motor-industrie.

Voor die samesmelting met Chrysler het die besigheid Daimler-Benz AG geheet. Die fabrikaat sluit groot en duur motorvoertuie in, met 'n reputasie dat welgestelde, ouer mense dit graag bestuur.[verwysing benodig]

Daimler AG
Daimler
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 2007
Hoofkantoor Stuttgart, Baden-WürttembergDuitsland
SleutelpersoneDieter Zetsche (voorsitter van die bestuursraad)
Manfred Bischoff (voorsitter van die toesighoudende raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotors, handelsvoertuie
Inkomste€153,261 miljard (2016)
Bedryfsinkomste€12.902 miljard (2016)
Netto inkomste€8.784 miljard (2016)
Werknemers284 482 (2016)
MoedermaatskappyInstitusionele aandeelhouers (70,3%)
Private aandeelhouers (19,8%)
Kuwait Investment Authority (6,8%)
Renault–Nissan Alliance (3,1%)
DivisiesMercedes-Benz
Smart
Dogter-
maatskappye
Eurohypo, Dresdner Bank
SlagspreukVervoer
  • Aston Martin (5%)
  • EvoBus GmbH
    • Setra
  • Daimler Trucks North America
    • Freightliner Trucks
    • Thomas Built Buses
    • Western Star Trucks
  • Mercedes-Benz Mexico
  • Mitsubishi Fuso Truck and Bus Corporation (89,29%)
  • Daimler India Commercial Vehicles
    • BharatBenz
  • Mercedes-Benz India
  • Master Motors
  • Manufacturing Commercial Vehicles

Sport

  • Mercedes-AMG

Motortegnologie

  • Automotive Fuel Cell Cooperation (50,1%)

Enjins

  • Engine Holding

Finansies

  • Daimler Financial Services
    • Mercedes-Benz Bank
    • Mercedes-Benz Financial
    • Daimler Truck Financial

Ander

  • Detroit Diesel
  • Here

Internasionaal

  • Daimler do Brasil
  • Daimler South Africa
  • Daimler Australia
  • Daimler Korea
  • Daimler South East Asia
Webwerfdaimler.com

In 2014 was die maatskappy se omset € 130 miljard en het hulle 2,5 miljoen voertuie vervaardig, waarvan 1,7 miljoen passasiersmotors was. In dieselfde jaar het die maatskappy 280 000 werknemers in diens gehad, waarvan ongeveer 180 000 in Europa was. In die periode 2010 tot 2014 het Daimler meer as € 10 miljard per jaar geïnvesteer, waarvan ongeveer die helfte aan navorsing en ontwikkeling, en die ander helfte aan produksiefasiliteite en oornames spandeer is.

DaimlerChrysler, die maatskappy se voorganger, is in 1998 gevorm toe Daimler-Benz met die Amerikaanse motorvervaardiger Chrysler saamgesmelt het. Hulle het onder meer Mercedes-Benz-, Chrysler- en Jeep-voertuie vervaardig. Die Chrysler-aandeel is egter weer in 2007 verkoop.

Handelsmerke

Motorvoertuie

Daimler 
Daimler se hoofkantoor in Stuttgart.
Daimler 
Fabriek in Hamburg.

Vragmotors

  • Mercedes-Benz
  • Freightliner
  • Western Star
  • Saurer
  • Sterling
  • Mitsubishi Fuso

Busse

Dienste

  • Motoronderdele Car2Go

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Daimler HandelsmerkeDaimler VerwysingsDaimler Eksterne skakelsDaimlerChryslerDaimler AG.oggDuitsLêer:Daimler AG.oggMotorvoertuieWikipedia:Haal bronne aanWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoenlapperJan van TonderKorrupsieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJodeSuider-AfrikaGolf (fisika)Ingrid JonkerDesimale breukeKwikGautengVeeUitwerking van klimaatsveranderingOutismeAfrikaansAarverkalkingOnderhandelinge om apartheid te beëindigBTWPaarl GimnasiumTierMobutu Sese SekoChristiaan BarnardStadSteve BikoKappie (skryfteken)BeaufortskaalKontinentCyril RamaphosaMensZenobia KockVryheidsdagGroot GatMuskeljaatkatMenstruasiePrimêre sektor van die ekonomieKunselementeReënvalbepalingDigvormVolhoubare ontwikkelingWeer (meteorologie)Bruin menseLVersamelnaamLika BerningStaalVisGeskiedenis van Suid-AfrikaYsterSilwerAfrikanerweerstandsbewegingTrappe van vergelykingOnderwerp (taalkunde)Suid-Afrikaanse PolisiediensPlaattektoniekNarsistiese persoonlikheidsteuringKlem-in-die-kaakBloemfonteinGedigAardbewingSuurstofKolitisOm-te-infinitiefkonstruksieMonumentVerkoueMaagTropiese huisgeitjieMagneetHidroulikaOlimpiese Somerspele 2024NamakwalandBaardskeerder-spinnekopKondensasieSlang🡆 More