Daily Sun

Daily Sun is verreweg die grootste dagblad in Suid-Afrika met 'n geouditeerde sirkulasie in 2008 van 513 291.

Die uitgewer is Media24, 'n volfiliaal van Naspers.

Die koerant word hoofsaaklik in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes versprei, maar is ook in al die ander provinsies beskikbaar. In KwaZulu-Natal word die koerant gedruk en versprei deur The Natal Witness, 'n volfiliaal van Media24, wie se vernaamste koerante The Witness en Ilanga is.

Daily Sun is gemik op lesers in en om Suid-Afrika se groot stedelike gebiede. Hierdie lesers is oorwegend swart, geletterd in Engels met min opvoeding op hoërskoolvlak, en is werkers die ekonomiese kern van Suid-Afrika.

Sien ook

Bronne

Eksterne bronne

Tags:

2008NaspersSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonCalviniaRooibokManie LibbokLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWiki CommonsChemiese reaksieRuslandLewerHaelBruto binnelandse produkAardeSarel Jacob PretoriusWikipediaMetafoorErektiele disfunksieToerismeLionel MessiMensKameelperdVolstruisInfeksieWekkerSlawernyKunsmisWeervoorspellingVulkaanHeuningBysteekKlimaatsverandering in AfrikaGoudkus (streek)HulpwerkwoordWikiquoteBek-en-klouseerPapierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MeettegniekLys van Afrikaanse rolprenteDroogteKatSeksGrondsoorteTrekarbeidOopbroninhoudLys van politieke partye in Suid-AfrikaBeeldspraakSeksismeAlkoholismeXenofobieSuiwelprodukGeldLys van myne in Suid-AfrikaNatuurbewaringWayde van NiekerkAfkortingMaatskappyKappie (skryfteken)BewussynIndustriële RevolusieMiteOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVryheid van spraakVersoeningsdagSirkelSamestellende afleidingTegnologieBynierKletsrymKarlien van JaarsveldBurgerregteLeeuMark (ekonomie)Verlede tydAngssteuringNarsismeKeramiekVergelykings (taalkunde)Wolk🡆 More