Dag Hammarskjöld

Dag Hammarskjöld (Sweeds: luister (hulp·inligting); 1905–1961) was 'n Sweedse diplomaat.

Hy was van 10 April 1953 tot 18 September 1961 die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. Hammarskjöld sterf tydens 'n vliegongeluk op 'n vredesmissie na die Demokratiese Republiek van die Kongo. In 1961 is die Nobelprys vir Vrede postuum aan hom toegeken.

Dag Hammarskjöld Dag Hammarskjöld
Dag Hammarskjöld
Dag Hammarskjöld in die 1950's

2de Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies
Ampstermyn
10 April 1953 – 18 September 1961
Voorafgegaan deur Trygve Lie
Opgevolg deur U Thant

Persoonlike besonderhede
Gebore Dag Hjalmar Agne Carl Hammarskjöld
(1905-07-29)29 Julie 1905
Jönköping, Verenigde Koninkryke van Swede en Noorweë (nou Jönköping, Swede)
Sterf 18 September 1961 (op 56)
Ndola, Rhodesië en Njassaland (nou Ndola, Zambië)
Alma mater Universiteit van Uppsala
Universiteit van Stockholm
Religie Lutheranisme/Kerk van Swede
Handtekening Dag Hammarskjöld
Toekennings Nobelprys vir Vrede (1961)

Lewensloop

Dag Hammarskjöld 
Dag Hammarskjöld buite die VN-hoofkwartier in New York Stad in 1953

Dag Hjalmar Agne Carl Hammarskjöld is op 29 Julie 1905 in Jönköping in Swede gebore. Hy was die vierde seun van Hjalmar Hammarskjöld (premier van Swede tydens die Eerste Wêreldoorlog) en M.C. (Agnes) Almquist.

Hammarskjöld is op op 7 April 1953 as die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies verkies. In 1957 word hy vir 'n tweede termyn van vyf jaar benoem, meer as ses maande voor die beëindiging van sy eerste ampstermyn.

Hy is op 18 September 1961 in Ndola oorlede. Sy vliegtuig, 'n Douglas DC-6, stort tydens 'n missie om 'n wapenstilstand te onderhandel neer. Hy is postuum met die Nobelprys vir Vrede vereer en die Amerikaanse president John F. Kennedy het hom "die grootste staatsman van ons eeu" genoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Bibliografie

  • Margo, Cecil: Reminiscences of a crowded life - final postponement. Johannesburg: Jonathan Ball-uitgewers,1998. ISBN 1-86842-071-X

Tags:

Dag Hammarskjöld LewensloopDag Hammarskjöld VerwysingsDag Hammarskjöld Eksterne skakelsDag Hammarskjöld BibliografieDag HammarskjöldDemokratiese Republiek van die KongoLêer:Sv-Dag Hammarskjöld.oggNobelprys vir VredePostuumSv-Dag Hammarskjöld.oggSwedeSweedsVerenigde NasiesWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteDassievoëlMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHerpes simplexDie Stem van Suid-AfrikaWes-AfrikaSkaakIdioomGebande muishondOnderwysRina HugoLys van ingelyfde NG gemeentesKoos BekkerJacques LootsMoslemBreinvliesontstekingLys van politieke partye in Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRykie van ReenenPlae van EgipteDiarreePornografieEier (biologie)GriekelandWet op NaturellengrondEnsiklopedieErica BoyerTaalAmalia UysPornografiese akteurGerrie PretoriusJan van RiebeeckGianna MichaelsNasiebouDoziOpgestopte speelgoedBipolêre gemoedsteuringBoet TroskieGrasfamilieMusieksimboleNoord-KaapAarde se atmosfeerOu Apostoliese KerkSowjetunieTropiese huisgeitjieErnst Otto FischerA.J. ApplegateBybelTrappe van vergelykingRenier van RooyenOsoonlaagVier temperamenteRoekelose DadeWikiquoteProvinsies van Suid-AfrikaDerrickAppel (sanger)SendelingposisieKrampSarah Rose KarrGeorgiëRepubliek ArtsachLiefdeGriepLettergreepErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2PersoonlikheidVoorhuidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GesinsdagLys van lande volgens bevolkingKewerIndiëFamilie (verwantskap)🡆 More