Dvd-Rom

DVD-ROM is 'n akroniem vir Digital Video Disk - Read-Only Memory (digitale videoskyf - lees-alleen geheue).

Die skyfies kan tussen 4.7 en 17 GB data stoor. Soos die naam aandui, kan hulle deur 'n DVD-aandrywer gelees word, maar nie gemodifiseer word nie, m.a.w. daar kan nie nuwe data op die skywe geplaas word nie. Aangesien daar tans ook DVD's met slegs musiek of ander data vrygestel word, word die frase Digital versatile disk ("digitale veelsydige skyf") ook as verduideliking van die akroniem gegee. Daar word in die omgangstaal na 'n DVD-ROM as 'n "DVD" verwys, met die meervoud "DVD's".

Dvd-Rom
'n DVD-ROM wat 'n videospeletjie vir die XBox-masjien bevat.

Sien ook: DVD-formate

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van elemente volgens simboolKoue OorlogSeeLiewe HeksieWiskundige terminologieGesondheidLionel PetersonKolonoskopieAfrikanerweerstandsbewegingKatGemeenskapsorganisasieVerenigde State van AmerikaFilosofieTrekarbeidHomoniemLetterlike en figuurlike taalgebruikMiddeleeueISimangaliso-vleilandparkElon MuskFrankrykGrondwet van Suid-AfrikaKongo-krisisMenstruasieEienaamWinterRuslandFanie OlivierPad na jou hartGedigSeringboomOos-KaapBreinMagneetHoutPrivaat maatskappyKlavierSlaginstrumentMierSkaapPlae van EgipteVoedingMiltVerstedelikingDoc ImmelmanAntoniemWaarheid-en-versoeningskommissieXenofobieMenslike seksuele gedragVoorvoegselIdioomInternetNazi-DuitslandMetafoorNamakwalandBeroerteTuisbladNieu-SeelandAardbewingVier temperamenteRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAfvalbestuurAnneli van RooyenTydStruktuur van die AardeDieregeluideLettergreepGianna MichaelsBestuiwingHorlosieKarooLabia (geslagsdele)Midde-OosteInfeksieFraktuurStam (taalkunde)Vervoer🡆 More