Dj Ossewa: Suid-Afrikaanse musiekgroep

DJ Ossewa is 'n Afrikaanse musiekgroep.

Die groepslede is Daniel Jakobus Ossewa, Vet Frik en Jerbes die Leeuboer. Raapie Knaapie, 'n gewese lid, is op 29 Augustus 2010 oorlede toe die bussie waarin hulle getoer het, op die N4-snelweg naby Brits in 'n ongeluk betrokke was.

DJ Ossewa
Jare aktief2005 - nou
EtiketteHoezit, Select-musiek en Next Musiek
Webwerfdjossewa.co.za
LedeDaniel Jakobus Ossewa
VetFrik
Jerbes Die Leeuboer
Gewese ledeRaapie Knaapie, Piet Pompies

Diskografie

DJ Ossewa se albums:

  • Briljantjie, 2013 NEXT MUSIEK
  • Geraas oppi plaas, DVD, 2012 MAROELA MUSIEK
  • Nuwe CD, 2010 MAROELA MUSIEK
  • Die Groot Trek - tot nou HOEZIT MUSIEK
  • Manne-Wa-Lus DVD, 2009 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Innie Lang Gras!, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Die Klap Mixes CD/DVD, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Vannie Os Oppie Jas, 2007 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Heeltemal Lewendig DVD, 2006 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Voor Op Die Wa, HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Boeresports, 2005 HOEZIT MUSIEK/SELECT

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Dj Ossewa DiskografieDj Ossewa VerwysingsDj Ossewa Sien ookDj Ossewa Eksterne skakelsDj OssewaAfrikaansBrits

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grootste rampe in Suid-AfrikaWerkloosheidJoseph LynchKorrupsieNarsistiese persoonlikheidsteuringVingerseksOnse VaderVrouJode in Suid-AfrikaMichael JacksonGlobaliseringLionel MessiErfenisdag (Suid-Afrika)NiemetaalKoperWikiAfrikaanse Protestantse KerkKliniese depressieWerkersdagDieregeluideSwemBTWBonné de BodWiskundige terminologieKragopwekkingKatBlourokkeMadison IvyMielieGqeberhaMenslike skeletKuberkrakerWatersuiweringDulcie van den BerghLys van Suid-Afrikaanse skrywersWater (molekuul)ModeontwerpAalwynProvinsies van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NeerslagDroogteKaapstadse waterkrisis 2015-2018AlliterasieSpysverteringstelselMagnetismeParkinson se siekteMauritiusElzette MaarschalkLyfstraf in skoleKernkragManie JacksonKommunikasieKewerLys van konings van IsraelCSSMenseregtedagByvoeglike naamwoordPolisieNazi-DuitslandSkoolHoërskool OuteniquaWikipediaVlinderSywurmAustraliëLourensrivierOlimpiese Somerspele 2024ValentynsdagBobby AngelAborsieGordelroosRivierSwangerskapKrimpvarkieNemunas🡆 More