Demokrate 66: Nederlandse progressief-liberale politieke party

Die Demokrate 66 (Nederlands: (Politieke Partij) Democraten 66, D66) is 'n Nederlandse progressief-liberale politieke party met enkele linkse standpunte, onder ander oor kultuur, emansipasie en omgewingsake.

As dit gaan om ekonomiese en sosio-ekonomiese sake, het hierdie party sterk regs-liberale opvattings. Die D66-party is gestig in 1966 deur Hans van Mierlo.

Democraten 66
D66
Logo van die betrokke party.
Leier Rob Jetten
Gestig 14 Oktober 1966
Hoofkwartier Partijbureau D66, Hoge Nieuwstraat 30, Den Haag
Jeugvleuel Jonge Democraten
Ideologie Liberalisme, Sosiale liberalisme
Internasionale affiliasie Liberal International
Webblad d66.nl

Die politieke leier is Rob Jetten, die huidige minister van Klimaat in die Rutte IV-kabinet.

Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 deur die D66-party verloor. Die party het 9 setels behaal (-15).

Partyleiers

  • Hans van Mierlo: 14 September 1966 – 1 September 1973
  • Jan Terlouw: 1 September 1973 – 8 September 1982
  • Laurens Jan Brinkhorst: 8 September 1982 – 10 November 1982
  • Maarten Engwirda: 10 November 1982 – 25 Januarie 1986
  • Hans van Mierlo: 25 Januarie 1986 – 15 Februarie 1998
  • Els Borst: 15 Februarie 1998 – 30 Mei 1998
  • Thom de Graaf: 30 Mei 1998 – 22 Januarie 2003
  • Boris Dittrich: 22 Januarie 2003 – 3 Februarie 2006
  • (Lousewies van der Laan): 3 Februarie 2006 – 24 Junie 2006 (parlementêre leier TK)
  • Alexander Pechtold: 24 Junie 2006 – 6 Oktober 2018
  • (Rob Jetten): 9 Oktober 2018 – 4 September 2020 (parlementêre leier TK)
  • Sigrid Kaag: 4 September 2020 – 12 Augustus 2023
  • Rob Jetten: 12 Augustus 2023 — nou

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Hans van MierloKultuurLiberalismeNederlandNederlandsPolitieke party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnilingusMateriaalGeweldOnderwysPaulus van TarsusNoordwesIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieProstaatklierBeesKoorsblaarVulkaanHartNiemetaalSteenkool in Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKunsmisUnited Democratic FrontVerkleinwoordErektiele disfunksieLewerHartaanvalWeer (meteorologie)Genitale vratMark (ekonomie)LuiperdIndustriële RevolusieBywoordBrendan PeyperLeesAfrikaanse TaalmonumentHibernasieJanie du PlessisTelefoonDirekte en Indirekte redeDoelwitStaatstoelaeInternetLemoenWaterbesoedelingJan-Willem BreureLangste woordVingerseksAntjie SomersSeksuele penetrasieSkarlakenkoorsKangogrotteChemiese verbindingVerenigde KoninkrykBreinIndiëGrondbewerkingBorskankerLongontstekingJode in Suid-AfrikaSamestellende afleidingGrondbesoedelingSosiale ordeHondWolkVleilandDeelteken en umlautGeskiedenis van Suid-AfrikaSkilpadDiarreeKolonisasieMenseregtedagAvbobAarverkalkingNoord-KaapChloorKrieketGroot GatDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRomanBeaufortskaalSwartrenoster🡆 More