Kobas

Die Kobas (Cyphostemma currorii) is 'n kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië en suide van Angola voorkom.

Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos maar wanneer blare aanwesig is, is hulle groot, saamgesteld en vlesig.

Kobas
Kobas
Cyphostemma currorii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Vitales
Familie:
Genus:
Cyphostemma
Spesie:
C. currorii
Binomiale naam
Cyphostemma currorii
(Hook. f.) Desc., (1967)
Sinonieme
  • Cissus crameriana Schinz
  • Cissus currorii Hook.f.
  • Cissus macropa Welw.
  • Cyphostemma cramerianum (Schinz) Desc.
  • Cyphostemma macropus (Welw.) Desc.
  • Vitis currorii (Hook.f.) Baker
  • Vitis macropus (Welw.) Hook.

Fotogalery

Bron

Sien ook

Eksterne skakels


Tags:

Kobas FotogaleryKobas BronKobas Sien ookKobas Eksterne skakelsKobas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anti-inflammatoriese middelDonkieSimboolMosambiekAnglo-BoereoorlogSeevlakstygingMateriaalSkildklierTydKlimaatveranderingDrie-eenheidJuraParasitiese siektesInvloed van vigs op die ekonomieOlimpiese SomerspelePoësieGetalSamestellende afleidingSleutel (musiek)WinterElandréVerstedelikingByHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalStilleweKonjunktivitisBernice WestTaalVulkaanAfrikaSelfstandige naamwoordDirekte en Indirekte redeMisdaadromanGeloftedagGeelhoutIntensiewe vormDuitse maselsSpoorvervoer in Suid-AfrikaMuskietMobutu Sese SekoCristiano RonaldoVoedingVoorsetselLeestekenRooikatKoue OorlogMielieSpreeuVratPubiese hareKatMenslike seksuele gedragKommunikasieNasionalismeTsoenamiHartDepressie (gemoedstoestand)PerdebyeWes-KaapToekoms van die AardeMiddelmisbruikLys van visseBoontjieNarsistiese persoonlikheidsteuringOrthopteraPersoonlikheidMigrasie van diereVoëlTransatlantiese slawehandelVolstruisWêreldwye webVars water🡆 More