Cyatheaceae is 'n familie van bome in die orde Cyatheales.
Daar is 1 000 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vier in Suider-Afrika voorkom en al vier is bome. Plante in die familie is opvallend en word maklik herken aan 'n enkele, regop stam en 'n stywe rosetkroon van baie groot boogvormige blare met 'n sagte voorkoms. Alle boomvarings kom in hoëreënvalgebiede voor. Alhoewel die bome se wortels nie diep is nie, word hulle nie maklik verplant nie.
Boomvarings (Cyatheaceae) | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | Pteridophyta |
Klas: | |
Orde: | Cyatheales |
Familie: | Cyatheaceae Kaulfuss, 1827 |
Genera | |
Cnemidaria | |
Sinonieme | |
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Boomvaring, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.