Grasveldboomvaring

Die grasveldboomvaring (Alsophila dregei) is 'n boomvaring in die genus Alsophila, een van slegs twee spesies in Suid-Afrika.

Die boom word 3 tot 5 m hoog en die blare 2 tot 3 m lank. Die plant groei op die rande van immergroen woude en kom voor vanaf Knysna ooswaarts deur KwaZulu-Natal, Mpumalanga tot in Limpopo. Die blaartjies se rande is nie fyn getand nie en geen aflebieë is aanwesig nie. Daar is verskeie sori met wollerige hare op elke blaartjielob.

Grasveldboomvaring
Grasveldboomvaring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klas: Polypodiopsida
Orde: Cyatheales
Familie: Cyatheaceae
Genus: Alsophila
Spesie:
A. dregei
Binomiale naam
Alsophila dregei
Kunze, 1836
Sinonieme
  • Cyathea dregei Kunze

Die boom se FSA-nommer is 1.

Die plant het drie subspesies:

  • Alsophila dregei var. dregei
  • Alsophila dregei var. polyphlebia (Baker) Benl
  • Alsophila dregei var. segregata (Baker) Benl

Galery

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

Grasveldboomvaring GaleryGrasveldboomvaring VerwysingsGrasveldboomvaring BronneGrasveldboomvaring Sien ookGrasveldboomvaring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EreksieNkosi Sikelel' iAfrikaInflasieReg tot ‘n gesonde omgewingHarry KerrDemokratiese Republiek die KongoAnette EngelbrechtGrootste rampe in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagMaagRentePornhubSuikerbekkiesLys van medisinale kruieSomerOorlogNasionale PartyWaterpokkiesBynierGalileo GalileiPapegaaieKoorsblaarSuikersiekteRonelda KamferTydSywurmRivierTaylor SwiftWet op NaturellengrondCovid-19-pandemieDoelwitIvan ZimmermannApartheidGasTennisAfleiding (taalkunde)ReddingskakeReënvalbepalingAkroniemKnieKompasWikiFopnuusDepressie (gemoedstoestand)Sonja HerholdtKarooIndiese OseaanEkonomiese sektorNamakwalandCSSPampoentjiesMusiekKletsrymNemunasDesmond TutuEjakulasieWielewaalBreinPseudowetenskapStres in hoërskoolMetamfetamienAngssteuringGawes van die Heilige GeesKriekIsraelGoudGroot vyfBruin menseSarel Jacob PretoriusSaldanhaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaNetbalPsigopatieLys van bekende Suid-AfrikanersTrevor ManuelLys van Suid-Afrikaanse skrywers🡆 More