Boom Assegaai

Die assegaai (Curtisia dentata) is 'n mediumgroot boom wat in bergwoude van Afrika groei.

Dit is redelik skaars tussen Kaapstad en die Soutpansberg, maar meer volop in die oostelike hooglande van Zimbabwe tot by die Gorongosaberg, asook Eswatini en Mosambiek.

Assegaai
Boom Assegaai
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Cornales
Familie: Curtisiaceae
Genus: Curtisia
Spesie:
C. dentata
Binomiale naam
Curtisia dentata
(Burm.f.), C.A.Sm., (1951)
Sinonieme
  • Junghansia faginea (Aiton) J.F.Gmel.
  • Relhamia faginea (Aiton) J.F.Gmel.
  • Sideroxylon dentatum Burm.f.
  • Curtisia fagifolia Salisb.
  • Curtisia faginea Aiton

Hierdie boom is die enigste spesie van die genus Curtisia. Die dentata ("getand") in die Latynse naam verwys na die kenmerkende tande op die blare van die assegaai. Die hout van die boom is in vroeër jare gebruik in die konstruksie van ossewaens.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Boom Assegaai GaleryBoom Assegaai Sien ookBoom Assegaai BronneBoom Assegaai VerwysingsBoom Assegaai Eksterne skakelsBoom Assegaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonSteve BikoLewerMetaalGetalIvan ZimmermannOnderwys in Suid-AfrikaYstervarkKameelperdMenseregteRooms-Katolieke KerkGeskiedenis van Suid-AfrikaPomeloMiddelmisbruikTaalAmandelMuskietSlag van BloedrivierHartaanvalKunsmisKompasLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHoërskool OuteniquaWynand StrydomBraaiSuid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieEjakulasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteMaatskaplike verantwoordelikheidWatersuiweringLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesAnrich HerbstBorskankerMenslike penisgrootteMaanWielewaalLikkewaanLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHeks van HexrivierJan van TonderRonelda KamferWayde van NiekerkLionel PetersonBloedsomloopstelselTrevor NasserKinderregteKoperSwaweldioksiedPubiese hareAdolf HitlerKoue OorlogNemunasHelga UysBlourokkeSkoenlapperCarike KeuzenkampPerdAluminiumWes-KaapGriepAssonansiePaddaBipolêre gemoedsteuringLys van medisinale kruieKlimaatsverandering in AfrikaWikiAustraliëProsaMauritiusLugbesoedelingBloeddrukSuiwelproduk🡆 More