Bloukopdrawwertjie

Die Bloukopdrawwertjie (Cursorius rufus) is 'n waadvoël in die sprinkaanvoël- en drawwertjiefamilie, Glareolidae.

Bloukopdrawwertjie
Bloukopdrawwertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. rufus
Binomiale naam
Cursorius rufus
Gould, 1837

Alhoewel geklassifiseer as waadvoëls, is hierdie voëls wat van droë, oop landskappe hou, verkieslik halfwoestyn, waar hulle tipies hulle insekprooi jag deur op die grond te hardloop.

Dit is 'n klein voëltjie wat in die westelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit vreet insekte en sade en lewe in oop, kort grasveld en gebrande veld. Dit word tot 20–23 cm lank.

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • Animal, Smithsonian Institution, 2005
  • sabirdstamps.com

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkaanIdioomVlagterminologiePornografieGenadedoodGroot DepressieGeslagWillie JoubertVerkleurmannetjieSuid-Afrikaanse randChris HaniWaarheid-en-versoeningskommissieDepressie (gemoedstoestand)SnaarinstrumentToestand van materieKwaZulu-NatalLys van politieke partye in Suid-AfrikaMonopolieNederduitsch Hervormde KerkGeskiedenis van die AardeBelastingHennie MaasErfenisdag (Suid-Afrika)Primêre sektor van die ekonomieQuebecWiskundige terminologieBeaufortskaalPornhubKaapstadOopbroninhoudLieweheersbesieEksodus (uittog)MaatskappySekondêre sektor van die ekonomieKoraalrifSelfmoordAfrikaanse woordelys en spelreëlsRuslandGordelroosTienerBruin menseWhatsAppDrie SusterskerkeLugbesoedelingLys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)StikstofDrinkwatervoorsieningPampoentjiesWatersuiweringAustraliëVleilandAboriginesMeervoudNuwe TestamentLys van Kaapstad se voorstedePerdVersamelnaamKlimaatveranderingMestoklemaJapanneesPolisieDiepaartromboseOrgasmeTuisbladAardeYslandPuberteitInnes en Franna BenadéWaterbesparing in Suid-AfrikaBokmakierieZenobia KockSirkelOutismeSeptimius FundByvoeglike naamwoordAgtervoegselNier🡆 More