Curriebeker 2005

Die 2005 ABSA Curriebeker seisoen was vanaf Junie tot Oktober 2005 gespeel.

Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Die beker is deur die Cheetahs gewen deur die Blou Bulle met 29–25 in die finale rondte te verslaan. Hierdeur wen hulle hulle eerste Curriebeker sedert 1976.

2005
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioene Blou Bulle
Kampioene Cheetahs

Top spelers

Die spelers wat die meeste punte verdien het is:

Naam Drieë Doelskoppe Strafskoppe Skepskoppe Totaal
Morné Steyn 1 13 9 58
Naas Olivier 2 14 3 47
Willem de Waal 8 10 46
Peter Grant 10 5 35
Justin Peach 1 6 5 32

Eksterne skakels

  • "Die amptelike Curriebeker tuisblad". sarfu.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2007. Besoek op 14 Augustus 2021.

Tags:

1976AbsaBlou BulleCheetahsCurriebekerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldBeenbreuke en ontwrigtingsHoofstadPinksterDieregeluideKlereAtlantiese OseaanDokterGasAt BothaNamibiëAkademiaEkonomieVermontSkisofrenieLys van medisinale kruieHamilton WesselsRonelda KamferTuisbladNarsistiese persoonlikheidsteuringVaginaSaldanha2024 Chinese Grand PrixArabiesLys van lande volgens bevolkingJagluiperdVratParkinson se siekteNederduitsch Hervormde KerkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDirekte en Indirekte redeEekhoringMenslike seksuele gedragAfrikaanse Protestantse KerkInfeksieSuid-Afrikaanse randSuikerbekkiesBeurtkragKarakteriseringMaatskappyTennisWinterRenaissanceDolfynMiskruierSosiale mediaKolitisVrouKrokodilBosvarkVingerseksOnderwerp (taalkunde)Anale seksDansOseaanbesoedelingMaselsKunsBurgerregteSportAntjie KrogKoolstofNatuurrampDaggaTweede Nuwe JaarOligopolieMichael JacksonTsoenamiOmgewingskwessies in Suider-AfrikaFinale OplossingSkaapTasché BurgerOranjerivierDeelstate van die Verenigde State van AmerikaCorioliskragBelvidere Holy Trinity-kerk🡆 More