Curitiba

Curitiba is die hoofstad van die Suid-Brasiliaanse deelstaat Paraná met 'n oppervlakte van 430,9 vierkante kilometer en 1 948 626 inwoners (2020).

Curitiba is die grootste stad in Suid-Brasilië en beskik oor 'n versameling aan museums, kunsgalerye, teaters, media-ondernemings, internasionale organisasies en korporasies, en effektebeurse, en is 'n sentrum vir politiek, vermaaklikheid, en kultuur van die Brasiliaanse suide.

Curitiba
Curitiba

Kaart Wapen
Curitiba
Curitiba
Vlag
Curitiba
 Land Vlag van Brasilië Brasilië
 Deelstaat Curitiba Paraná
 Koördinate 25°25′S 49°16′W / 25.417°S 49.267°W / -25.417; -49.267
 Gestig op 29 Maart 1693
 Oppervlakte:  
 - Totaal 430,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 934,6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 1 948 626
 - Bevolkingsdigtheid 4 062/vk km
 Tydsone UTC -3 (BRT)
 Burgemeester Rafael Greca (DEM)
 Amptelike webwerf Curitiba
Curitiba
Curitiba se stadshorison

Curitiba is een van die vinnigste groeiende metropolitaanse gebiede in die land. Die stad, wat in 1693 gestig is, bestaan uit 'n funksionele middestad met wolkekrabbers wat deur woonbuurte en nywerheidsgebiede omring word. Curitiba word danksy sy moderne en doeltreffende openbare vervoerstelsel, toekomsgerigte stadsbeplanning en hoë lewensgehalte as 'n modelstad vir ander Derde-Wêreld-metropole beskou. Ter geleentheid van die Verenigde Nasies se Wêreld-Habitat-Dag in Bonn is op 6 Oktober 1997 die World Habitat Award aan Curitiba toegeken. Curitiba se Estádio Vila Capanema is tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 vir wedstryde ingespan, terwyl tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 van die Arena da Baixada gebruik gemaak is.

Eksterne skakels


Curitiba  Hoofstede van Brasilië Curitiba 
HoofstedeAracajuBelémBelo Horizonte • Boa Vista • Brasília • Campo Grande • CuiabáCuritibaFlorianópolisFortalezaGoiânia • João Pessoa • Macapá • MaceióManausNatal • Palmas • Porto Alegre • Porto Velho • Recife • Rio Branco • Rio de JaneiroSalvador da BahiaSão PauloSão Luís • Teresina • Vitória

Tags:

BrasiliëParaná

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstertydperkRina HugoDiatomiese molekuulKommunismeLugbesoedelingVoortrekkermonumentNasionale VrouedagIronieRymBlaarAbstraksie (rekenaarwetenskap)InternetWinterSuid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaHibernasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerbondsarkSeksismeSeevlakArmoedeverligtingDomkragSelfmoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWoordeskatEkonomie van Suid-AfrikaDeelwoordSelfoonHortologieMandalaKoorsblaarVierkantswortelJo BlackAkademiaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakMuishondMierNelson MandelaGeelsugMaagWapen van Suid-AfrikaVermenigvuldigingWaterSpinnekopMarsHerfsSuiwelprodukKorrupsieNatuurMynbouTrappe van vergelykingKlinkerBysteekUitwerking van klimaatsveranderingMisdaadromanAluminiumKunsmatige intelligensieMartin Luther King jr.HipoteseGautengDistillasieVergelykings (taalkunde)SuurstofPoësieBoomslangLys van kinderspeletjiesMorfeemPersoonlikheidBipolêre gemoedsteuringSeegolfKindermishandelingWelwitschiaPerdebyeGlobalisering🡆 More