Die Afrikaanse koekoek (Cuculus gularis) is 'n gelokaliseerde, algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël en leef in savanne en boomveld.
Die voël kom voor in Zimbabwe, Botswana, oos en sentraal Namibië, die noordelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 30 – 32 cm lank en 95 - 112 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Cuckoo.
Afrikaanse koekoek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. gularis |
Binomiale naam | |
Cuculus gularis Stephens, 1815 |
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die mikstertbyvanger as broeigasheer.
Wiki Commons bevat media in verband met Cuculus gularis. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Afrikaanse koekoek, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.