Wildekanferboom: Plantspesie

Die wildekanferboom (Cryptocarya myrtifolia) is 'n boom wat inheems is aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Dit kom van Port St Johns tot in Zoeloeland voor. Die boom se bas word gebruik vir tradisionele medisyne en daar word geskat dat 30% van die populasie, tesame met met ontwikkeling in Durban, daaraan oor die afgelope 150 jaar verlore gegaan het.

Wildekanferboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Cryptocarya
Spesie:
C. myrtifolia
Binomiale naam
Cryptocarya myrtifolia
Burtt Davy (1912)
Sinonieme
  • Cryptocarya vacciniifolia Kosterm.
  • Cryptocarya vaccinioides Kosterm.

Die boom se FSA-nommer is 115.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurrampApartheidChemiese verbindingVoorsetselNag van die lang messeKlimaatVaginale kankerGeslagRugbyGoudGeskiedenis van AfrikaansPeter SnydersReg tot ‘n gesonde omgewingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaPlaattektoniekDesimale breukeChemiese reaksieRob HersovGordelroosLys van Suid-Afrikaanse skrywersNiersteenNiemetaalPornografiese akteurChristiaan BarnardLys van bekende Suid-AfrikanersPaarl GimnasiumWitbloedselOnderwysGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondLiesbreukMonopolieMagneetLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDirekte en Indirekte redePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKolonoskopiePad na jou hartTatoeëermerkBoer Soek 'n VrouWiki CommonsMenstruasieDemokrasie2001GedigOogproblemeVisSpysverteringstelselFiela se kindAlliterasieGeskiedenis van Suid-AfrikaDieregeluideKaapse florarykByvoeglike naamwoordMateriaalDierSkilpadPaulus van TarsusLys van Afrikaanse skrywersErfenisdag (Suid-Afrika)Kwame NkrumahDonderstormOmtrek, oppervlakte en volumePoësieEerste WêreldoorlogAvbobKlereMiddelmisbruikKolitisEreksieMaselsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMadison IvyApostoliese GeloofsbelydenisSonnestelselBruto binnelandse produkSimbool🡆 More