Laventelkoorsbessie

Die laventelkoorsbessie (Croton gratissimus) is 'n struik of 'n boom wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die noorde van Namibië en Botswana, die weste van Zimbabwe en suidoos Mosambiek.

In Engels staan die boom bekend as die Lavender croton.

Laventelkoorsbessie
Laventelkoorsbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. gratissimus
Binomiale naam
Croton gratissimus
Burch., (1824)
Sinonieme
  • Oxydectes gratissima (Burch.) Kuntze

Variëteite

  • Croton gratissimus var. gratissimus
  • Croton gratissimus var. subgratissimus (Prain) Burtt Davy – harige laventelkoorsbessie

Die tweede variëteit het sterhare (d.w.s. radiaal georiënteerde trigome) aan die blare se bokante, en word aangetref in Zimbabwe, Botswana en verre noordelike Suid-Afrika.

Die boom se FSA-nommer is 328.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Laventelkoorsbessie VariëteiteLaventelkoorsbessie Sien ookLaventelkoorsbessie VerwysingsLaventelkoorsbessie BronneLaventelkoorsbessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingVingerseksWaldimar PelserNagapieZack du PlessisKappie (skryfteken)AustraliëOu Apostoliese KerkKewerAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WikipediaPolisieKinkhoesDassievoëlFinlandLys van kleureMusiekSigaretIranInternetPenisGhanaBreingewas1991Madison IvyEuropaKoos du PlessisPesachGriekelandSeekoeiRolprentTweede VryheidsoorlogAfrikaansNaeltjiesKriekTarentaleBreinDerrickPornhubDramaBloutongsiekteBreinvliesontstekingEuropese Suidelike SterrewagOsoonlaagEier (biologie)HoofstadMakazole MapimpiSterWet op NaturellengrondSeksposisieSkaapHannes van WykDanie du ToitKaapstadFamilie (verwantskap)AllergieRacheltjie de BeerMosambiekNierversakingAardverwarmingEthiopiëBelgiese gewesteE-posAntieke EgipteWikimaniaKlimaat🡆 More