Cromwell Everson

Cromwell Everson 28 September 1925 - 11 Junie 1991 was veral bekend as 'n Suid-Afrikaanse komponis.

Hy het groot geword in 'n Afrikaner-omgewing, sy moeder was Maria De Wit en sy vader Robert Everson. Everson het die tradisie voorgesit en sy kinders ook Afrikaans groot gemaak.

Cromwell Everson
GeboortenaamCromwell Everson
Gebore28 September 1925
Suid-Afrika
Sterf11 Junie 1991

Opleiding

Werke

Die eerste Afrikaanse opera, Klutaimnestra, is geskryf deur Everson. Die meeste van sy ander liedere is ook in Afrikaans. Behalwe die opera bestaan Everson se werke uit vyf sonatas, 'n viooltrio, 'n stel invensies, vier liedsiklusse, 'n klaviersuite, 'n verskeidenheid bewegings vir klavier en kitaar, 'n skrykkwartet, asook 'n onvoltooide simfonie.

Opera

  • Klutaimnestra (eng:Clytemnestra) (Libretto, Cromwell Everson), Afrikaanse opera in vier bewegings (1967). Eerste opvoering 7 November 1967, Biesenbach-saal, Worcester, met Lorraine Du Toit as sopraan.

Eksterne skakels

Verwysings

  • "The life and music of Cromwell Everson" by Brukman, Jeffrey James - Thesis, Doktor van Musikologie, 2006
  • "Komponiste van Suid-Afrika" Composers of South Africa deur Bouws, Jan, uitgewer C.F. Albertyn (Edms) Bpk, Stellenbosch, 1971

Tags:

Cromwell Everson OpleidingCromwell Everson WerkeCromwell Everson Eksterne skakelsCromwell Everson VerwysingsCromwell Everson11 Junie1925199128 SeptemberAfrikaansAfrikanerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Innes en Franna BenadéYsterBywoordMonumentLimfvatstelselTydVervoerRefentse MorakeMosambiekGevolge van aardverwarming op oseaneImpakte van toerismeBloeddrukWêreldwye webBeleggingBreinvliesontstekingGrondwet van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024JudaïsmeWaterbesparing in Suid-AfrikaGreen PornoGroot TrekMusieksimboleBateInkomsteKaapstadse waterkrisis 2015-2018Uitwerking van klimaatsveranderingSamestellende afleidingSkilpadAborsieSkaapStaalVioolPinksterMuskietSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEreksieLeestekenNasionale PartyDemokratiese AlliansieRomanKankerWaterkringloopJavaScriptFacebookInfeksieSlawernyMeeueFrederik Willem de KlerkAfrikanersLeierRudi ClaaseMateriaalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEk is 'n Afrikaan (toespraak)AgtervoegselSelakantMynbedryf van Suid-AfrikaOrale seksVoortrekkermonumentKlimaatsverandering in AfrikaSuid-AfrikaEienaamEnsiklopedieSuid-Afrikaanse randHannes van WykMierKunsmatige algemene intelligensieAkroniemKunsSnaarinstrumentLys van veltoestandeJakkalsProstaatkankerEkonomiese sektorPornografiese akteurCounter-Strike 2🡆 More