Coventry

Coventry is 'n stad in sentraal Engeland (in die Verenigde Koninkryk), oos van Birmingham.

In 2007 het die stad 'n geskatte bevolking van 306 700 gehad. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Coventry vernoem is. Coventry was ook die eerste stad in die wêreld om 'n susterstad te hê.

Coventry
Coventry

Ligging van Coventry in Engeland Coventry Katedraal
Coventry
Coventry
Die Whittle Arch gebou
Coventry
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap West Midlands
 Koördinate 52°24′N 1°30′W / 52.400°N 1.500°W / 52.400; -1.500
 Oppervlakte:  
 - Totaal 98.64 vk km
 Hoogte bo seevlak ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 306 700
 - Bevolkingsdigtheid 3 108/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Geen
 Amptelike Webwerf www.coventry.gov.uk

Demografie

Coventry is die negende grootste stad in Engeland. In 2001 het 80,5% van die bevolking uit blankes bestaan, 11,9% uit Indiërs, 3,1% uit swartmense en 1,9% uit ander bevolkingsgroepe.

Susterstede

Coventry het 26 susterstede van oor die wêreld.

Tags:

BirminghamEngelandVerenigde KoninkrykVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieregeluideKoorsKuberkrakerAfrikaanse taalleerWortelNasiebouAasblomJodeBosluisbytkoorsSeksueel oordraagbare infeksieGenesisSterrestelselNaeltjiesBrandmondsindroomTongaanse nasionale rugbyspanGrasSkildklierFritz HaberRooibokSelfieFinlandVerkleinwoordMasturbasieProstaatkankerGodsdiensHottentot (vis)BrasiliëSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989LandbouIranPtolemeusWynand du ToitWikiquoteDerrickHartversakingTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMangelontstekingEjakulasieKopieregMarga van RooyKrokus Stadsaal-aanvalSonsteekEkologieLiesbreukMensAleksei NawalniKriekNazi-DuitslandKinderregteNieu-SeelandNierversakingSteenkoolBaardskeerder-spinnekopWes-KaapSeksRugbywêreldbeker 1991Familie (verwantskap)VerkleurmannetjieEkostelselVier temperamenteKankerTuisbladGeorgiese nasionale rugbyspanAllergieDuitse maselsBywoordMiddeloorontstekingHondsdolheidKlein-KarooKoning🡆 More