Coulomb Se Wet

Coulomb se wet, genoem na die Franse natuurkundige Charles-Augustin de Coulomb, beskryf die krag wat twee elektriese puntladings op mekaar uitoefen.

Definisie

Die elektrostatiese krag tussen twee puntladings is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die ladings.

Die formule is:

    Coulomb Se Wet 

waarin

    FC die krag is wat die ladings op mekaar uitoefen, in SI uitgedruk in N (newton) of kg·m·s–2,
    Q1 en Q2 beide die ladings voorstel, in SI uitgedruk in C (coulomb) of A·s (amperesekonde),
    r die afstand is tussen beide ladings, in SI uitgedruk in meter,
    Coulomb Se Wet  die konstante van Coulomb is, met
    Coulomb Se Wet  die elektriese veldkonstante van vakuum.
    Coulomb Se Wet  is die relatiewe elektriese veldkonstante van die medium tussen die twee ladings.

Indien εr = 1, dan

    Coulomb Se Wet 

Bronne

  • Griffiths, David J. (1999). Introduction to Electrodynamics (3rd uitg.). Prentice Hall. ISBN 978-0-13-805326-0.
  • Tamm, Igor E. (1979) [1976]. Fundamentals of the Theory of Electricity (9th uitg.). Moscow: Mir. pp. 23–27.
  • Tipler, Paul A.; Mosca, Gene (2008). Physics for Scientists and Engineers (6th uitg.). New York: W. H. Freeman and Company. ISBN 978-0-7167-8964-2. LCCN 2007010418.
  • Young, Hugh D.; Freedman, Roger A. (2010). Sears and Zemansky's University Physics : With Modern Physics (13th uitg.). Addison-Wesley (Pearson). ISBN 978-0-321-69686-1.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakVigsAbstraksie (rekenaarwetenskap)MagnetismeAfkortingSkoolWilna SnymanAfrikaanse WikipediaHeuningbyLys van Griekse mitologiese figureTrevor ManuelMunhwa Broadcasting CorporationHemelvaartsdagIngenieursweseGlasSirkusMuskeljaatkatDirekte en Indirekte redeKernkragFilosofieMis (weerkunde)VerantwoordelikheidDikdermAfrikaanse taalleerVingerseksWes-KaapHeupvervangingWieg van die MensdomSwitserlandChemiese elementKakiebosGroot TrekJak de PriesterVlinderIgtiologiePastoorPad na jou hartLandbouMagnesiumVerkleurmannetjieSteve BikoAnton GoosenRefentse MorakePeach van PletzenUniegebouEskomLikkewaanKrapGrondsoorteToestand van materieKriekGriekse mitologieBeurtkragKoolstofdioksiedOos-KaapSteenkoolSkoenlapperBaarmoederViëtnamSatellietMusiekBloedingWet op NaturellengrondBrandmondsindroomXenofobieRassismeBeroerte2024 Chinese Grand PrixAuschwitz-konsentrasiekampGNU-lisensie vir vrye dokumentasieWaterbesoedelingVaste stofOmtrek, oppervlakte en volumeSendelingposisieIntensiewe vormPolisie🡆 More