Bontkwartel: Voëlspesie

Die Bontkwartel (Coturnix delegorguei) is 'n voël wat voorkom in Zimbabwe, noordelike Namibië, noordelike Botswana en noord en sentraal Suid-Afrika.

Die voël word 14 – 18 cm groot en weeg 68 - 90 gram. Die voël is donkerder as die Afrikaanse kwartel. Die voël leef in grasvelde, vogtige velde en savanne. In Engels staan die voël bekend as Harlequin quail.

Bontkwartel
Bontkwartel: Voëlspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. delegorguei
Binomiale naam
Coturnix delegorguei
Delegorgue, 1847
Bontkwartel: Voëlspesie
Skets van 'n bontkwartel se kop.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsAfkortingKarakteriseringVryheidsmanifesJeuksiekteDieregeluideMaagsweerDemokratiese Republiek die KongoGewasboerdery in Suid-AfrikaBosvarkOlifantSwangerskapVratKasteroliePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSmaakTaalOnse VaderBywoordVolstruisStudievaardighedeJodeKrieketFabelTandbederfKartografieLys van Nederlandse skildersMangelOntbossingNamakwalandBevolkingTuberkuloseSpringbokkeAfrikanersKlankverskynselsKlem-in-die-kaakMuskeljaatkatLangste woordSekondêre sektor van die ekonomieVlag van Suid-AfrikaDiatomiese molekuulGemeenskapsorganisasieBeesLugbesoedelingWatersuiweringKimberleyByMorfeemWeervoorspellingFamilie (verwantskap)BorskankerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSelfkonsepOogproblemeProvinsies van Suid-AfrikaWiskundeNamibiëSteve BikoInstagramHeupvervangingBateHibernasieGeboorteDomkragSpinnekopSaartjie BaartmanAppel (sanger)HoofstadGenitale vratSeekoeiKaapstadHipoteseLettergreep🡆 More