Withalskraai

Die withalskraai is 'n algemene, gelokaliseerde standvoël.

Withalskraai
Withalskraai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. albicollis
Binomiale naam
Corvus albicollis
Latham, 1790
Withalskraai
Verspreiding van die withalskraai

Identifikasie

Slegs sy agterkop is wit; verder is hy pikswart met 'n baie stewige snawel.

50–54 cm

Habitat

Hou veral in bergstreke, maar swerf ver op soek na kos. 'n Vrypostige soort wat feitlik enigiets vreet en dikwels by karkasse gesien word. Soek gewoonlik een-een kos, maar kom soms in swerms saam by 'n goeie voedselbron.

Verspreiding

Wes- en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Lesotho, Eswatini, Mpumalanga, die oostelike dele van Limpopo en Zimbabwe en die westelike- en noordelike dele van Mosambiek.

Geluid

Sy geroep is 'n falsetto "kraak" alhoewel hy soms ook dieper note laat hoor.

Ander name

  • Engels: "White-necked Raven"
  • Wetenskaplike naam: Corvus albicollis

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Withalskraai IdentifikasieWithalskraai HabitatWithalskraai VerspreidingWithalskraai GeluidWithalskraai Ander nameWithalskraai Sien ookWithalskraai BronnelysWithalskraai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse GrensoorlogMaagKolitisDie GelofteSuurreënWaterLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MiltDaggaNic de JagerBreyten BreytenbachDemi Lee MooreNetbalTrigeminale neuralgieSwedeMagnetismeGasProvinsies van Suid-AfrikaAnrich Herbst3D-rolprentWerkersdagHomofoonVars waterKlimaatveranderingSout (chemiese stof)22 NovemberKarakteriseringDramaCradock-4SonnestelselHeks van HexrivierKindermishandelingDuitslandProksemikaVryheidsmanifesNoord-KaapHemelvaartVingerseksOos-KaapSuid-Afrikaanse randVloeistofUitwerking van klimaatsveranderingStaalKunsmatige intelligensieImpakte van toerismeToekoms van die AardePseudowetenskapEweknienetwerkGoudKappie (skryfteken)RivierAkademiaRoofdierNasionalismeEk is 'n Afrikaan (toespraak)ApartheidCarike KeuzenkampChromatografieTussenwerpselRookgewoonteSean CombsIronieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGeslagHandré PollardAppel (sanger)HartseerDiepaartrombosePiesangWaarheid-en-versoeningskommissieSilwerKultuurDurbanSlag van BloedrivierTweede WêreldoorlogBrandmondsindroom🡆 More