Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler

Corra Dirksen (22 Januarie 1938 – 10 Julie 2020) was 'n Springbokrugbyspeler en mediese dokter.

Corra Dirksen Rugbyportaal
Volle naam Cornelius Wilhelmus Dirksen
Geboortedatum (1938-01-22)22 Januarie 1938
Geboorteplek Vereeniging, Suid-Afrika
Sterftedatum 10 Julie 2020 (op 82)
Lengte 1,84 m
Massa 84 kg
Beroep Geneesheer
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Oostelikes, Naka Bulls
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Noord-Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1963–1968 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 10 (9)

Hy het al drie sy toetsdrieë teen die Franse Hane in 1967 gedruk en is deur hulle Le Monster (die Monster) genoem.

Ná sy rugbyloopbaan het hy hom as geneesheer gekwalifiseer, en in Krugersdorp gewoon en gepraktiseer.

Hy is op 10 Julie 2020 aan Covid-19 oorlede.

Toetse

No. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek
1. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Australië 22–6 Vleuel 7 September 1963 Boet Erasmus, Port Elizabeth
2. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Wallis 24–3 Vleuel 23 Mei 1964 Kings Park, Durban
3. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler   Ierland 6–9 Vleuel 10 Apr 1965 Lansdowne Road, Dublin
4. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Skotland 5–8 Vleuel 17 April 1965 Murrayfield, Edinburgh
5. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Frankryk 26–3 Vleuel 2 15 Julie 1967 Kings Park, Durban
6. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Frankryk 16–3 Vleuel 1 22 Julie 1967 Vrystaatstadion, Bloemfontein
7. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Frankryk 14–19 Vleuel 29 Julie 1967 Ellispark, Johannesburg
8. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Frankryk 6–6 Vleuel 12 Augustus 1967 Nuweland, Kaapstad
9. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Britse en Ierse Leeus 25–20 Vleuel 8 Junie 1968 Loftus Versfeld, Pretoria
10. Corra Dirksen: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Britse en Ierse Leeus 6–6 Vleuel 22 Junie 1968 Boet Erasmus, Port Elizabeth

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

10 Julie1938202022 JanuarieSpringbokrugbyspeler

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumAnglisismeEk is 'n Afrikaan (toespraak)BlaarSkilpadKoedoeHartversakingLeierVerkoueSeevlakstygingToringJo BlackUitwerking van klimaatsveranderingMeervoudEmfiseemVlagterminologieBlomWaterbesoedelingGewone breukeHemelvaartsdagTuisbladLys van visseWitbloedselKommunismeWerkloosheidVoëlRymSpysverteringstelselVraag en aanbodGautengWoestynLys van Suid-Afrikaanse musikanteMetafoorKewerSiya KolisiAnneli van RooyenSaartjie BaartmanByFilosofieLys van kinderspeletjiesMigrasie van voëlsAngolese BurgeroorlogVoorsetselAnglo-BoereoorlogKolorektale kankerBruin menseAnrich HerbstDepressie (gemoedstoestand)KitaarSpoorvervoer in Suid-AfrikaAbsolute monargieJohannesburgGalblaasSpringbokkeAfrikaanse TaalmonumentLabia (geslagsdele)SwartkwasmuishondPornografiese akteurLiewe HeksieBoontjieHolocaustBernice WestHindoeïsmeLys van politieke partye in Suid-AfrikaBelastingVormMangelCounter-Strike 2HeupvervangingVarkRooibokSkaapAardbewingNasiebouOorstromingKlavier🡆 More