Europese Troupant

Die Europese troupant (Coracias garrulus) is die enigste lid van die troupantfamilie wat in Europa broei.

Die voël is 'n algemene Palearktiese-broeier en somertrekvoël na savanne. Dit leef selde in oop habitatte. In Engels staan die voël bekend as die European roller.

Europese troupant
Europese Troupant
'n Volwasse Europese troupant in die Nasionale Krugerwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. garrulus
Binomiale naam
Coracias garrulus
Linnaeus, 1758
Europese Troupant
Verspreiding van die Europese troupant
Europese Troupant
Coracias garrulus

Identifikasie

Die voël is 30 tot 32 cm lank en weeg 105 tot 150 gram en is groot en bonkig. Dit het 'n vierkantige stert sonder verlengde stertvere. Hierdie troupant is groter as die gewone troupant en knopsterttroupant en het ook 'n groter kop en snawel. Die verekleed lyk altyd slordig en van bo gesien is die slagvere swart en definitief nie blou nie.

Verspreiding

Die Europese troupant kom voor in Europa, Wes-Asië en Marokko en oorwinter in suidelike Afrika. In Suider-Afrika brei die voël se gebied verder suidwaarts uit en kom al meer voor in kusfynbos.

Sien ook

Bron

Tags:

Europese Troupant IdentifikasieEuropese Troupant VerspreidingEuropese Troupant Sien ookEuropese Troupant BronEuropese Troupant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onse VaderDesmond TutuKasterolieHeidelberg, GautengKolorektale kankerEnsiklopedieGroot GatVersamelnaamMaselsGriekwa-AfrikaansVoornaamwoordKlem-in-die-kaakBloemfonteinPaarl GimnasiumGeskiedenis van Suid-AfrikaTaalVoedingDuitsStam (taalkunde)AfrikaDoopSeksuele opwekkingLeeuGordelroosTweede Nuwe JaarVerdampingTegnologieEmfiseemChris HaniYstervarkMetaalGroepsdrukSwart mense1200Islamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sarel Jacob PretoriusStrykysterByvoeglike naamwoordInsekOnderwerp (taalkunde)Waarheid-en-versoeningskommissieNatuurlike hulpbronSosiale mediaAnilingusItaliëVaginale kankerDiarreeVryheidsmanifesGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondNoordwesToutrekHorlosieJohannes MeintjesTropiese sikloonHomofoonAardverwarmingWeskusVoorvoegselGeweldGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKontinentNetbalWinterIngrid JonkerXenofobieSiya KolisiSelfstandige naamwoordTuisbladTrappe van vergelykingVerkleurmannetjieTradisionele Afrika-medisyneOntdekking van goud in Suid-AfrikaRekenaarHemelvaartsdagLys van nedersettings in Suid-AfrikaAspoestertjie🡆 More