Concord is die hoofstad en die derde grootste stad van die deelstaat van New Hampshire in die Verenigde State van Amerika.
Dit het 'n bevolking van sowat 42 392 (2007) mense. Dit is ook die administratiewe sentrum van Merrimack County. Concord is aan beide kante van die Merrimack-rivier geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New Hampshire |
Koördinate | 42°42′N 70°36′W / 42.700°N 70.600°W |
Gestig op | 1725 |
Geïnkorporeer op | 1733 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 26.9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 98m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 42 392 |
- Bevolkingsdigtheid | 254.6//vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | EST (UTC -5) Somertyd: PDT (UTC -4) |
Klimaat | |
- Tipe | |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 20°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -.07°C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | mm |
Burgemeester | Jim Bouley |
Amptelike Webwerf | www.onconcord.com |
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Concord, New Hampshire, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.