Fluweelkanniedood

Die fluweelkanniedood (Commiphora mollis) is 'n boom wat op klipperige plekke in warm droë bosveld vanaf die noorde van Eswatini, die Krugerwildtuin en noordwaarts deur Zimbabwe tot by die Zambezirivier voorkom.

Die boom kom ook in die Kaokoland voor. Die bas is silwerkleurig tot ligbruin en skilfer in klein vlokkies af.

Fluweelkanniedood
Fluweelkanniedood
Fluweelkanniedood
C. mollis in Etosha, Namibië, sonder loof, en met loof (onder) in Limpopo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mollis
Binomiale naam
Commiphora mollis
(Oliv.) Engl., (1883)
Sinonieme
  • Balsamea mollis (Oliv.) Engl.
  • Balsamea welwitschii (Engl.) Hiern
  • Balsamodendrum molle Oliv.
  • Commiphora boehmii Engl.
  • Commiphora cinerea Engl.
  • Commiphora dekindtiana Engl.
  • Commiphora iringensis Engl.
  • Commiphora krausei Engl.
  • Commiphora montana Engl.
  • Commiphora ndemfi Engl.
  • Commiphora stuhlmannii Engl.
  • Commiphora welwitschii Engl.

Die boom se FSA-nommer is 280.

Verspreiding

Die plant is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

Fluweelkanniedood VerspreidingFluweelkanniedood FotogaleryFluweelkanniedood VerwysingsFluweelkanniedood BronneFluweelkanniedood Sien ookFluweelkanniedood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondeklipbaaiKleinkolmuskeljaatkatWaldimar PelserVoorsetselLabia (geslagsdele)Natuurlike satelliete van kleinplaneteAfkortingPersoonlikheidLys van lande volgens bevolkingRynhesseLys van ingelyfde NG gemeentesReënspinnekopTaalPlae van EgiptePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOrale seksEuropaLSuiwelprodukPeach van PletzenWet op NaturellengrondKlem-in-die-kaakDagroofvoëlsKoos BekkerBoomSonnestelsel2024 Australiese Grand PrixTropiese huisgeitjiePalmsondagBysteekMarga van RooyApostoliese GeloofsendingVrymesselaryLewerLongontstekingPenisverlengingNierversakingSkildklierJagluiperdAalwynErnst Otto FischerMolotofbomAfrikaanse naguilSesnasies-toernooiW3CSuid-Afrikaanse PolisiediensPesachGerrie PretoriusHeupOntsteking (geneeskunde)BorsbeenEmfiseemMuskeljaatkatKrampKriekLetterlike en figuurlike taalgebruikJesus van NasaretWerwelkolomHeupvervangingMensJohannesburgSwangerskapAnilingusPsigopatieSkaakNieu-SeelandMakazole MapimpiSuikersiekteEerste WêreldoorlogMeksiko🡆 More