Papierbaskanniedood: Boomspesie

Die papierbaskanniedood (Commiphora marlothii) is 'n middelgroot boom wat van noordelike Suid-Afrika tot in die trope gevind word.

Dit is lokaal algemeen in die eskarp van die Waterberg (Limpopo), en is in die Krugerwildtuin tot die sandsteenriwwe naby die Levuvhurivier beperk. Die spesie is ook inheems aan oostelike Botswana, die Demokratiese Republiek die Kongo, Zambië en Zimbabwe.

Papierbaskanniedood
Papierbaskanniedood: Boomspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. marlothii
Binomiale naam
Commiphora marlothii
Engl., (1910)
Papierbaskanniedood: Boomspesie
Nabyskoot van die bas

Dit gedy veral op klipbanke, klipperige hellings of rotsagtige koppies, en word selfs teen steil kranse opgemerk. Die dun bas is geel en dop in groot stukke af. Die boom het saamgestelde blare. Die blare is fluweelagtig en die rande is geskulp tot stomp getand.

Die boom se FSA-nommer is 278 en staan in Engels bekend as Paperbark corkwood.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindigSharpeville-slagtingInvloed van vigs op die ekonomieKoos BekkerAnale seksAkroniemJoe NiemandGeweldPornografiese subgenresBybelBoelieryOntwikkelende landMiddeloorontstekingRocco SiffrediSkaakCristiano RonaldoZenobia KockEmfiseemYslandVlag van Suid-AfrikaSpaansKlimaatAfrican Movement CongressAardkorsOopbroninhoudKoöperasiestoriesKommunismeVerkleinwoordVryheid van spraakMuisvoëlVulkaanStikstofIslamSpierdistrofieByvoeglike naamwoordHomoseksualiteitAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJodeMenseregteRodiumGeskiedenis van die AardeHoopSelfoonSkaapSelfstandige naamwoordYouTubeRenosterToekoms van die AardeLettergreepByeboerderyLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEnsiklopedieWater (molekuul)MieliestronkPresident van die Verenigde State van AmerikaTropiese sikloonNedersettingWaterkringloopNagPeriodieke tabelGamelanMiddelburg, Oos-KaapMaanSeptimius PicturesAborsieMangelontstekingNasionale VrouedagKultuurDiamantAfrikaanse woordelys en spelreëlsProstaatklierSeekatTweede Nuwe JaarNoFapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994FotosinteseRoland Garros🡆 More