Skurweblaarkanniedood

Die Skurweblaarkanniedood (Commiphora edulis subsp.

edulis) is 'n boom wat in die bosveld en ruigtes aangetref word. Hulle kom op rotsagtige plekke in die Zambezi- en Limpopovallei voor, en is redelik volop rondom Pafuri in die Krugerwildtuin.

Skurweblaarkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. edulis
Binomiale naam
Commiphora edulis
(Klotzsch) Engl., (1883)

Die boom het saamgestelde blare wat tot 7 cm lank en 3.5 cm wyd is, dun en blink, maar opvallend behaard aan albei kante. Blare word as een tot vier pare en 'n vyfde een (op die punt) aan elke blaarsteel gedra.

Die vrugte is die grootste van die Commiphora spesies (2 x 2.5 cm), gewoonlik in pare gedra, effe langwerpig en simmetries met 'n haarbedekking. Hulle is byna deurskynend wanneer onryp, maar word donkerrooi tot swart en die vlesige deel verdeel in twee wanneer hulle ryp is.

Die boom se FSA-nommer is 275.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KultuurMaanChirurgieDoelwitNasionale VrouedagWolkMiddeloorontstekingRymVingerseksMigrasie van voëlsPinksterMetaalnywerheidKunsmatige algemene intelligensieSuiwelprodukAardkorsVlag van Suid-AfrikaGreen PornoPeach van PletzenStam (taalkunde)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaVaste stofKweekhuiseffekFranse RewolusieSeekoeiKindersiektesVoorhuidKeramiekRenaissanceWinnie Madikizela-MandelaGasa-Israel-konflik van Oktober 2023DriedimensioneelJan de WetBeesVulvaSportNapoleon BonaparteDomineeAardeKondensasieMoedersdagGenadedoodBipolêre gemoedsteuringKlein-KarooOntbossingMensAngssteuringSenuweestelselHidroulikaGeografie van Suid-AfrikaJo BlackVulkaanKokaïenFort BeaufortKonjunktivitisPoolsOrganisasie sonder winsoogmerkDesmond TutuWinterLys van bekende Suid-AfrikanersEerste WêreldoorlogPêrelJaarSeksuele opwekkingSuid-Afrikaanse PolisiediensMynbedryf van Suid-AfrikaAnale seksAlliterasieWeer (meteorologie)ApostelSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)KhoisanLeeuWortelHipertensiePad na jou hartMetamfetamienKappie (skryfteken)🡆 More