Sandkanniedood: Plantspesie

Die Sandkanniedood (Commiphora angolensis) is 'n boom met enkel- of drievoudige blare wat gladde bas het en nie doringrig is nie.

In Suider Afrika groei die boom groei in Kalaharisand vanaf die Noordwes-provinsie weswaarts tot in Namibië en Kaokoland. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Sandkanniedood
Sandkanniedood: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. angolensis
Binomiale naam
Commiphora angolensis
Engl., (1883)
Sinonieme
  • Balsamea angolensis Hiern
  • Commiphora kwebensis N.E.Br.
  • Commiphora nigrescens Engl.
  • Commiphora olivieri Engl.
  • Commiphora rehmanniana Engl.
  • Commiphora rehmannii Engl.

Die boom se FSA-nommer is 272.

Sien ook

Verwysings

Bronne


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PampoentjiesRobbeneilandMangelHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPlae van EgipteKinderregteStikstofDikdermElandréSelfstandige naamwoordKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNicole StraussHigiëneTafelbergAdolf HitlerKameelperdHulpwerkwoordDemokratiese AlliansieWet op NaturellengrondEk is 'n Afrikaan (toespraak)BiodiversiteitSublimasieNoord-KaapKrieketKonsentrasiekampOrale seksBywoordFranse RewolusieMenstruasieDeelwoordCounter-Strike 2Distrik SesYstertydperkLys van visseToekoms van die AardeTrappe van vergelykingLys van kinderspeletjiesSelfoonMetaalBoelierySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGestremdheidVerbondsarkAustraliëLong1913Hannes van WykRooikatAkuutVoorsetselPerdebyeWolfVennootskapDesimale breukeSpinnekopWerkwoordSkaapCovid-19-pandemieAfkortingKrugerwildtuinJaarRassismeTermiese geleidingsvermoëMasturbasieAnneli van RooyenKunsBesoedelingCheslin KolbeTatoeëermerkRekenaarKaartWiki CommonsOrthopteraNiersteenPankreas🡆 More