Maputalandraasblaar

Maputalandraasblaar (Combretum mkuzense J.D.Carr & Retief) is 'n bladwisselende struik of klein boom wat inheems is aan die oostelike kusvlakte van Suider-Afrika.

Op die oog af kom dit baie met die Raasblaar ooreen.

Maputalandraasblaar
Maputalandraasblaar
Struik met groen vrugte in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mkuzense
Binomiale naam
Combretum mkuzense
J.D.Carr & Retief

Die verspreidingsgebied strek van die oostelike Lebombo-voetheuwels tot in die kuswoud van Maputaland, en dit is ook teenwoordig in aanliggende Mosambiek. Dit word daar byvoorbeeld in die Licuáti-reservaat aangetref.

Die voorkomsgebied binne Suid-Afrika is 6 700 km² waar dit van 12 lokaliteite bekend is. Dit word aangetref in geslote boomveld en in sandwoud. Op die SANBI-rooilys word dit as byna bedreig (NT) gelys, weens ontbossing vir landbou en die insameling van brandhout.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringProvinsies van Suid-AfrikaBeeldspraakNeurenberg-verhoreLys van Afrikaanse rolprenteDieregeluideAfvalbestuurVrouGordelroosGewone breukeWetenskapPlantluisGemeenskapsorganisasieSeksuele opwekkingVierkantswortelMaagsweerAngssteuringWright-broersMasturbasieIndustriële RevolusieKindermishandelingMetaalNapoleon BonaparteSkoenlapperNierKultuurWaterpokkiesRumatiekLionel MessiVerenigde State van AmerikaBlourokkeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MangelKoorsblaarKaapse florarykWêreld- Ekonomiese ForumSelfstandige naamwoordLys van nedersettings in Suid-AfrikaMetafoorOopbroninhoudHomoniemMenslike seksuele gedragWaterkringloopGoudReënMaatskappyHibernasieTweede VryheidsoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Wikimedia-stigtingGalblaasOntbossingKongo-krisisEkotoerismeVroueregteAsiëBTWVolstruisEkonomie van Suid-AfrikaVioolTegnologieDiskriminasieProteïenMynbouGroepsgebiedewetJan van RiebeeckJagluiperdSlawernyMalariaMorfologie (taalkunde)JeuksiekteNatuurbewaringLewerKleurVerbondsarkHondeklipbaaiKunsmatige algemene intelligensie🡆 More