Bosvaderlandswilg

Die Bosvaderlandswilg (Combretum kraussii) is 'n middelgroot tot groot boom van oostelike Suid-Afrika, Eswatini en suidelike Mosambiek, wat binne of in die omgewing van woude aangetref word.

Die spesienaam roep Dr. F. Krauss in herinnering wat van 1838 tot 1840 'n versameltoer na Suid-Afrika onderneem het.

Bosvaderlandswilg
Bosvaderlandswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. kraussii
Binomiale naam
Combretum kraussii
Hochst., 1844
Sinonieme
  • Combretum nelsonii Dümmer
  • Combretum woodii Dümmer

Die plant se FSA-nommer is 540. In Engels staan die boom bekend as forest bushwillow.

Kenmerke

Die bome is half-bladwisselend, aangesien lenteblare die ou loof net deels vervang. Hierdie woudbome word in die laatlente opvallend, wanneer hul vars blare verkleur na 'n bleek, byna wit kleur, voor dit teen midsomer na groen terugverkleur. In die winter word die lower deels rooi of pers, wat net voor die blomtyd gewissel word. Die vars trosse viervlerkige vrugte het aanvanklik 'n kleurryke rooi tot geelrooi kleur, voor dit verdroog na midbruin.

Verwantskappe

Die spesie is naverwant aan Combretum nelsonii wat in meer rotsagtige habitat voorkom, en toon 'n ooreenkoms met Combretum woodii, 'n plant met groter blare en soortgelyke verspreiding, alhoewel in bosveld.

Galery

Sien ook

Verwysings

Tags:

Bosvaderlandswilg KenmerkeBosvaderlandswilg VerwantskappeBosvaderlandswilg GaleryBosvaderlandswilg Sien ookBosvaderlandswilg VerwysingsBosvaderlandswilg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeerEskomReële getalNederlandAmfibieëVerkragtingEkonomieVir die voëlsLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKommunismeMangelontstekingWeeluisMisdaadDeelteken en umlautModerniseringTopografieRiviersonderendNazi-DuitslandSomerRegeringMansa MusaDierAlice, Oos-KaapWerkLys van Islamitiese feeste en herdenkingsNamibiëRob HersovOos-KaapAmor VittoneBakterieUitstelAfleiding (taalkunde)HartIndiëAlkoholismeHeupvervangingTydbestuurLys van medisinale kruieCyril RamaphosaTelwoordJeuksiekteMuscatWerkloosheidBrandmondsindroomNarsismeTatoeëermerkVersamelnaamEienaamValentynsdagBoelieryImpakte van toerismeLuiperdVratSeekatMarco PoloAngina pectorisPornhubBegrotingBergskilpadLandbouHumansdorpKoolhidraat7de LaanByWoestynReptielBipolêre gemoedsteuringGawes van die Heilige GeesOptel en aftrekWildehondDokterLood(IV)oksiedPersoon (taalkunde)LughaweLetterlike en figuurlike taalgebruikSelfstandige naamwoordAarde🡆 More