Riviervaderlandswilg

Die riviervaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) is 'n boom wat al langs rivieroewers groei.

Dit staan ook bekend as die vaderlandswilg. Die boom se FSA-nommer is 536.

Riviervaderlandswilg
Riviervaderlandswilg
Riviervaderlandswilg
Habitus by die Bronberg, Gauteng, en loof naby Skeerpoort, Noordwes
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. erythrophyllum
Binomiale naam
Combretum erythrophyllum
(Burch.) Sond., 1850
Sinonieme
  • Combretum erythrophyllum var. obscurum Van Heurck & Müll.Arg.
  • Combretum glomeruliflorum Sond.
  • Combretum glomeruliflorum var. obscurum (Van Heurck & Müll.Arg.) Burtt Davy
  • Combretum glomeruliflorum var. riparium (Sond.) Burtt Davy
  • Combretum lydenburgianum Engl. & Diels
  • Combretum riparium Sond.
  • Combretum sonderi Gerrard ex Sond.
  • Terminalia erythrophylla Burch.

Verspreiding

Dit kom voor noord van die Vaalrivier, die grootste gedeelte van KwaZulu-Natal en in die Noord-Kaap al langs die Oranjerivier-stelsel. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe.

Beskrywing

Daar is kenmerkende pokmerke op die bas. Die vrugte is klein en viervlerkig en verdroog tot 'n ligte heuningbruin kleur. Die wetenskaplike soortnaam beteken rooi blare en verwys daarna dat die blare dikwels in die winterseisoen rooi verkleur.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Riviervaderlandswilg VerspreidingRiviervaderlandswilg BeskrywingRiviervaderlandswilg FotogaleryRiviervaderlandswilg Sien ookRiviervaderlandswilg VerwysingsRiviervaderlandswilg BronneRiviervaderlandswilg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jannie du ToitKonsentrasiekampPriemgetalOmtrek, oppervlakte en volumeRieldansTobie CronjéSpinnekopBipolêre gemoedsteuringKoorsDuitslandBrongitisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGrootste rampe in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNicola HanekomAtlantiese OseaanTrevor ManuelArgitektuurGeskiedenis van AfrikaansStaatstoelaeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLeierKrokodilLetterlike en figuurlike taalgebruikKoos du PlessisJansenvilleApartheidBlaarGNU/FDL-lisensieMadison IvyTweede WêreldoorlogXenofobieVleilandLongontstekingWaarheid-en-versoeningskommissieOvulasieEkonomie van Suid-AfrikaTsoenamiHeupvervangingApostoliese GeloofsbelydenisCSSWerkloosheidMalariaDigvormDesmond TutuHemelvaartsdagMunhwa Broadcasting CorporationTradisionele literatuurKongo-krisisPaddaDepressie (gemoedstoestand)Bobby AngelInstagramMetaalLuiperdRatelKlereSlawernyWiskundige terminologieAlkoholismeNatuurbewaringAnton GoosenFilosofieMIVFranse RewolusieOntbossingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEwenaarPikkewynGodIdioomLeah van Niekerk🡆 More