Columbus, Ohio

Columbus is die hoofstad van die deelstaat Ohio in die Verenigde State van Amerika.

Die stad het in 1797 as 'n nedersetting op die wesoewer van die Sciotorivier ontstaan. Dit het eers bekend gestaan as Franklinton en word die hoofdorp in die graafskap in 1803.

Columbus
Columbus, Ohio

Kaart Wapen
Columbus, Ohio
Columbus, Ohio
Vlag
Columbus, Ohio
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Columbus, Ohio Ohio
 Counties Delaware, Fairfield, Franklin
 Koördinate 39°59′N 82°59′W / 39.983°N 82.983°W / 39.983; -82.983
 Gestig op 14 Februarie 1812
 Oppervlakte:  
 - Totaal 577,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 275 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 822 553
 - Bevolkingsdigtheid 1 399,2/vk km
 Tydsone OST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Michael B. Coleman (D)
 Amptelike Webwerf columbus.gov

In 1812 was die land aan die oorkant van die rivier uitgelê as die hoofstad van die deelstaat. Dit het egter eers in 1816 die hoofstad geword. Hierdie gemeenskap het as Columbus bekend gestaan. In 1834 verkry dit stadstatus. In 1871 het Franklinton deel geword van Columbus.

Daar was tydens die Amerikaanse Burgeroorlog ook 'n kamp vir die Konfederasie se gevangenis in die stad.

Verwysings

Columbus, Ohio  Hoofstede van die Verenigde State Columbus, Ohio 
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

1797DeelstaatHoofstadOhioVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeDonkieAkroniemTierMaanSiya KolisiDigvormKappie (skryfteken)MaagsweerGrondMandalaGenadedoodBloeddrukSprokieWaterpokkiesHidroëlektrisiteitBeurtkragLongontstekingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSpringbokkeRekenaarLys van Nederlandse skildersKnieSosiale mediaKapitalismeMigrasie van diereHector PietersonSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSharpeville-slagtingTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)WaatlemoenJohannes MeintjesMuishondByKrokodilDesmond TutuOrtopedieWright-broersBevolkingProteaDrakensbergeHerfsJodeBiodiversiteitMantisWêreldwye webOligopoliePrivaat maatskappyVulkaanAbstraksie (rekenaarwetenskap)AsemhalingSonpaneelMoslemPaddaBeleggingElon MuskBrandmondsindroomMobutu Sese SekoKrieketVerenigde KoninkrykLewerFabelInfeksieAnneli van RooyenAanpassingskapasiteitMenslike skeletWetenskaplike klassifikasieVoornaamwoordWet op BevolkingsregistrasieReg tot ‘n gesonde omgewingSwart nasionalismeSeksualiteitAfro-AmerikanersSnaarinstrumentInternasionale Historiese Genootskap Robbeneiland🡆 More