Die Coloradorivier (Spaans: Río Colorado) is 'n rivier in die suide van Argentinië.
Die rivier ontspring aan die oostekant van die Andesgebergte en neem 'n suidelike koers na die Atlantiese Oseaan, waar dit deur verskillende kanale in die Uniondelta uitmond. Die rivier het 'n totale lengte van 1 000 km.
Colorado | |
---|---|
Die Casa de Piedra-dam in die Colorado | |
Die stroomgebied van die Colorado | |
Stroomgebied | Argentinië |
Oorsprong | Andes |
Monding | Atlantiese Oseaan |
Lengte | 1 000 km |
Monding-hoogte | 0 m |
Oorsprong van die Colorado | |
Koördinate: 36°09′02″S 70°23′47″W / 36.15056°S 70.39639°W 70°23′47″W / 36.15056°S 70.39639°W |
Die rivier vorm die politieke grens tussen die Argentynse provinsies Neuquén en Mendoza, asook tussen Rio Negro en La Pampa. Die mensgemaakte dam, 'Embalse Casa de Piedra', reguleer die watervlak en word gebruik om hidroëlektrisiteit vir die streek op te wek.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Coloradorivier (Argentinië), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.